Die Kospotte

Die Kospotte Teetuin en Kookkos
(1)

🍽️ SONDAGETE BY DIE KOSPOTTE ❤️Los die kookwerk vir ons hierdie Sondag! Ons Sondagbord is slegs R95 en jy kies self:🥩 1 ...
05/09/2026

🍽️ SONDAGETE BY DIE KOSPOTTE ❤️

Los die kookwerk vir ons hierdie Sondag! Ons Sondagbord is slegs R95 en jy kies self:

🥩 1 Vleis
🍚 1 Stysel
🥦 3 Groentes

Van Beesstert, Beestong en Pulled Beef tot Pork Belly, Hoenderschnitzel en romerige hoender – plus ’n groot verskeidenheid vars groentes om jou bord nét reg te bou. 😋

🍰 En natuurlik is daar heerlike tuisgemaakte nageregte beskikbaar vir iets soets daarna!

📅 Sondag • 6 September
⏰ Bestellings sluit Sondagoggend om 08:00
🕥 Oop 10:30 – 13:30
📲 WhatsApp bestellings: 083 423 5005

Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom. 🌿❤️

🍽️ Dis Vrydag—los die kookwerk vir ons! 😋Van goudbruin vetkoeke en bunny chow tot burgers, pasta en vis met calamari—beg...
04/09/2026

🍽️ Dis Vrydag—los die kookwerk vir ons! 😋

Van goudbruin vetkoeke en bunny chow tot burgers, pasta en vis met calamari—begin jou naweek lekker by Die Kospotte!

🌭 Boereworsrolle met uie-relish – R35
🐟 Vis, calamari, rys en koolslaai – R95
🥯 Vetkoeke vanaf R15

📲 Bestel: 083 423 5005
⏰ Bestellings sluit om 15:30 of vroeër indien ons uitverkoop.
📍 225 Jack Hindonstraat, Pretoria-Noord

🍽️ Donderdag se spyskaart is hier!Geniet ’n heerlike huisgekookte Weeksbord vir R85, of kies tussen geroosterde hoender,...
03/09/2026

🍽️ Donderdag se spyskaart is hier!

Geniet ’n heerlike huisgekookte Weeksbord vir R85, of kies tussen geroosterde hoender, nachos, ’n hoender-quesadilla of ons voetlange Russian met skyfies. 😋

📲 Bestel betyds: 083 423 5005
⏰ Bestellings sluit om 15:30 of vroeër indien ons uitverkoop.
📍 225 Jack Hindonstraat, Pretoria-Noord

🍽️ Woensdag se spyskaart is propvol lekker keuses!Geniet ’n geurige stirfry, romerige pasta, vars slaai, ’n vleisryke Me...
02/09/2026

🍽️ Woensdag se spyskaart is propvol lekker keuses!

Geniet ’n geurige stirfry, romerige pasta, vars slaai, ’n vleisryke Meaty Combo of ’n heerlike Tramezzini met skyfies. 😋

📲 Bestel betyds: 083 423 5005
⏰ Bestellings sluit om 15:30 of vroeër indien ons uitverkoop.
📍 225 Jack Hindonstraat, Pretoria-Noord

🌸 Welkom, September! 🌸Begin die nuwe maand met heerlike huislike kos van Die Kospotte. 🍽️Kies ons Weeksbord vir R85 of g...
01/09/2026

🌸 Welkom, September! 🌸

Begin die nuwe maand met heerlike huislike kos van Die Kospotte. 🍽️

Kies ons Weeksbord vir R85 of geniet een van ons smaaklike ligte etes—daar is iets vir elke lus!

📲 Bestel betyds: 083 423 5005
⏰ Bestellings sluit om 15:30 of vroeër indien ons uitverkoop.
📍 225 Jack Hindonstraat, Pretoria-Noord

Foto’s slegs ter illustrasie.

🍽️ MAANDAG SE SPYSKAART 🌿Begin die week met ’n lekker bord tuisgemaakte kos! 🤎Ons Weeksbord — R85 gee jou ’n keuse tusse...
31/08/2026

🍽️ MAANDAG SE SPYSKAART 🌿

Begin die week met ’n lekker bord tuisgemaakte kos! 🤎

Ons Weeksbord — R85 gee jou ’n keuse tussen:
🥧 Hoenderpastei
🥘 Beespotjie
🐷 Gebakte varktjops
…saam met jou keuse van stysel en 2 groente/bykosse.

Of kies iets ligter:
🍗 Hoenderstrips, kaassous, skyfies & slaai — R80
🥪 Tramezzini met skyfies — R80
Hoender of spek & feta

⏰ Kos is vanaf 12:30 gereed vir afhaal.
📲 Bestellings: 083 423 5005
📍 225 Jack Hindon Straat, Pretoria Noord

Bestel vroeg — beskikbaar solank voorraad hou. 🌿

Foto’s slegs ter illustrasie.

🍽️ SONDAGETE BY DIE KOSPOTTE – 30 AUGUSTUS ❤️Hierdie Sondag het jy 2 lekker opsies – of jy nou jou kos wil kom haal, of ...
29/08/2026

🍽️ SONDAGETE BY DIE KOSPOTTE – 30 AUGUSTUS ❤️

Hierdie Sondag het jy 2 lekker opsies – of jy nou jou kos wil kom haal, of rustig in ons teetuin wil aansit. 🌿

🥡 WEGNEEM – R95 per bord
Kies 1 vleis • 1 stysel • 3 groentes uit ons groot Sondagspyskaart. Nageregte is apart beskikbaar. 🍰

🍽️ AANSIT – R135 per persoon
’n Heerlike volledige Sondagete met 2 vleise • rys • gebakte aartappels • 3 groentes • nagereg.
🌿 Slegs vir aansit en voorafbespreking is noodsaaklik.
Bedieningsfooi nie ingesluit nie.

🕥 Sondagure: 10:30 – 13:30
📲 WhatsApp: 083 423 5005

Kies jou gunsteling opsie en kom geniet ’n behoorlike Sondagete soos by die huis! ❤️

🍽️ DIS VRYDAG — EN DIE KOSPOTTE HET IETS VIR ELKE LUS! 😋🤎Van lekker Beesbredie, Beeslewer en Hoenderlewers tot Lasagne, ...
28/08/2026

🍽️ DIS VRYDAG — EN DIE KOSPOTTE HET IETS VIR ELKE LUS! 😋🤎

Van lekker Beesbredie, Beeslewer en Hoenderlewers tot Lasagne, Spaghetti Bolognaise, Mac & Cheese, Vis, Nachos, Tramezzini, Hoenderslaai en ’n lekker Burger & Skyfies!

En natuurlik… VETKOEKE! 🤩
🥟 Skoon — R15
🥟 Maalvleis — R45
🥟 Hoendermayo — R45
🥟 Hoendermayo & Spek — R45
🥟 Hoendermayo & Kaasworsie — R45

⏰ Kos vanaf 12:30 gereed vir afhaal.
📲 Bestellings: 083 423 5005
📍 225 Jack Hindon Straat, Pretoria Noord

Bestel vroeg — Vrydae raak die lekker goed vinnig op! 😉

Foto’s slegs ter illustrasie.

🍽️ DONDERDAG SE SPYSKAART 🌿Vandag se Weeksbord — R85 het sommer 5 lekker vleiskeuses! Kies jou gunsteling saam met ’n st...
27/08/2026

🍽️ DONDERDAG SE SPYSKAART 🌿

Vandag se Weeksbord — R85 het sommer 5 lekker vleiskeuses! Kies jou gunsteling saam met ’n stysel en 2 groente/bykosse. 😋

Vir iets ligter:
🌮 Quesadilla met skyfies — R80
🦐 Seekospot — R95
🥑 Avocado Ritz met prawns — R85
🥗 Geroosterde Hoenderslaai — R85
🥩 Biltongslaai — R90

⏰ Kos is vanaf 12:30 gereed vir afhaal.
📲 Bestellings: 083 423 5005
📍 225 Jack Hindon Straat, Pretoria Noord

Bestel vroeg — beskikbaar solank voorraad hou. 🤎

Foto’s slegs ter illustrasie.

🍽️ WOENSDAG SE SPYSKAART 🌿Vandag maak ons dit ’n lekker Stir-fry Dag! 🥢 Kies jou gunsteling:🍗 Hoender🐷 Vark🥩 MaalvleisBe...
26/08/2026

🍽️ WOENSDAG SE SPYSKAART 🌿

Vandag maak ons dit ’n lekker Stir-fry Dag! 🥢 Kies jou gunsteling:

🍗 Hoender
🐷 Vark
🥩 Maalvleis
Bedien met pasta en geurige stir-fry groente — R85

🐟🦑 En moenie vergeet van ons Hake & Calamari Special — R99 nie! ’n Heerlike bederf vir die middel van die week. 😋

⏰ Kos is vanaf 12:30 gereed vir afhaal.
📲 Bestellings: 083 423 5005
📍 225 Jack Hindon Straat, Pretoria Noord

Bestel vroeg — beskikbaar solank voorraad hou. 🤎

Foto’s slegs ter illustrasie.

Address

225 Jack Hindon Straat
Pretoria North

Telephone

+27834235005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kospotte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kospotte:

Shortcuts

Share

Category