02/06/2026
Kwaliteit wat hou. Hitte wat bly. Kry jou Gemengde Bosveld Hout direk by ons vir die koue wintermaande wat voorlê.
🛑 Belangrike Kennisgewing: Slegs afhaal by ons depot (GEEN AFLEWERINGS NIE).
🕒 Maandae - Donderdae: 09h00 - 16h00 | Vrydae: 08h00 - 11h00
📍 89 North Road, Sinoville, Pretoria
📞 Kliek op die skakel of stuur 'n boodskap om te bestel: 076 109 7760