Jou Ma Se Tafel

Directions

Jou Ma Se Tafel Gevriesde plaas hoender, lekker vars en geen "brine". Ons het ook vars eiers teen billike pryse asook gevriesde pasteie. Kom loer gerus in!

Hallo julle lekker mense! πŸ’œπŸ”Plaas solank julle bestellings by Jou Ma Se Tafel vir hierdie week se maand-einde bestelling...
26/10/2026

Hallo julle lekker mense! πŸ’œπŸ”

Plaas solank julle bestellings by Jou Ma Se Tafel vir hierdie week se maand-einde bestelling, dat julle nie uitmis nie! πŸ˜πŸ—

πŸ“² WhatsApp my om julle bestelling te plaas!

Dankie vir julle support, julle is ysters! ❀️

26/10/2026
Goeie mΓ΄re, al julle mooi mense! 🌸πŸ₯§β€οΈOns doen later die maand weer ’n β€œmass” pasteibestelling! πŸ“¦πŸ₯§πŸ˜‹Sodoende maak ons seke...
21/10/2026

Goeie mΓ΄re, al julle mooi mense! 🌸πŸ₯§β€οΈ

Ons doen later die maand weer ’n β€œmass” pasteibestelling! πŸ“¦πŸ₯§πŸ˜‹

Sodoende maak ons seker niemand mis uit op daardie heerlike oldschool handgemaakte pasteie nie, want partykeer hardloop die lekker goed sommer vinniger uit as wat ons kan bestel! πŸ˜‚πŸ”₯

🀀 R220 vir 12 pasteie van 195 g elk!

βœ… Geen soja
πŸ₯© Gehalte-vleis
πŸ₯§ Regte bestanddele en regte geur – soos pasteie in die ou dae gemaak is!

Plaas dus solank julle bestellings vir later in die maand by my. ❀️

Maar… as daar van julle is wat vroeΓ«r in die maand pasteie nodig het, laat weet my gerus! Dan kan ons dalk een bestelling vroeg in die maand Γ©n een later teen maand-einde doen. πŸ˜‰

So kry almal darem ’n kans om hul vrieskaste vol te maak en hul gunsteling-pasteie te geniet! πŸ₯§β€οΈ

πŸ“² Juanita: 070 462 1886

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning! Julle maak Jou Ma Se Tafel se hart sommer baie bly! πŸ’œπŸ₯°

❀️ Jou Ma Se Tafel – Regte pasteie. Regte vleis. Regtig lekker! πŸ₯§

πŸ’œπŸ”*Hallo julle hoender-liefhebbers!* πŸ’œπŸ”Hier is ons *nuutste pryslys* vir julle! πŸ˜πŸ—Ons doen weer *aflewering op die 28ste...
19/10/2026

πŸ’œπŸ”*Hallo julle hoender-liefhebbers!* πŸ’œπŸ”

Hier is ons *nuutste pryslys* vir julle! πŸ˜πŸ—

Ons doen weer *aflewering op die 28ste van die maand* om dit sommer lekker maklik en gerieflik vir julle te maak! πŸššπŸ“¦

So, moenie laat slaap nie! πŸ˜‚πŸ”₯ Plaas solank julle bestellings en maak seker julle vrieskaste is vol van ons lekker hoender vir die maand se etes! πŸ—πŸ˜‹

πŸ“² *WhatsApp ons en kry jou bestelling in!*

Baie dankie vir julle ondersteuning, Hoender-familie! πŸ’œπŸ©΅

*Jou Ma se Tafel – Die lekkerste hoender in die Moot!* πŸ”βœ¨

13/10/2026

Address

17 Walton Laan, Kilner Park
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 14:00 - 19:00
Tuesday 14:00 - 19:00
Wednesday 14:00 - 19:00
Thursday 14:00 - 19:00
Friday 14:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jou Ma Se Tafel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category