04/09/2026
LINDA SE MOERKOFFIE BY PRETORIA BOEREMARK!
Kom geniet ’n heerlike koppie egte moerkoffie en ervaar die lekker atmosfeer van die Pretoria Boeremark.
Pretoria Boeremark
Elke Saterdag
05:30 – 09:30
Kom kuier saam, geniet jou koffie en begin jou Saterdag op ’n heerlike manier!