23/07/2026
π BURGER TYD MET BEESTEKRAAL BILTONG EN BRAAI! π₯
Beplan jy 'n burgerpartytjie of het jy 'n groot bestelling nodig? Ons 100% bees burger patties is sappig, geurig en perfek vir die braai!
β
100% Bees
β
Geen vark
β
Geen vullers (fillers)
β
Ideaal vir gesinne, funksies, skole en korporatiewe bestellings
Maar dis nie al nie...
π₯© Ons het 'n wye worsreeks, verskillende vleissnitte en watertand maalvleis β alles van top gehalte teen uitstekende pryse.
π Besoek ons elke Saterdag by Stalletjie 160, Pretoria Boeremark
π 05:30 β 09:30
π² Vir enige bestellings of navrae, WhatsApp 082 080 0859 .
Beestekraal Biltong en Braai β waar kwaliteit, smaak en diens altyd eerste kom! π₯π₯©