13/05/2026
Wacky Fruit gaan by NG Elarduspark se Warm Winter Fees wees!
ππππππ₯ππ₯ππππ
Kom beleef die Warm-Winterfees saam met ons! π₯
Verwag lekker kos, goeie geselskap, pret vir die hele gesin en βn atmosfeer wat jou sommer warm van binne laat voel.
29-31 Mei ! Moenie dit misloop nie β bring jou mense en kom kuier saam! βοΈβ€οΈ
https://wwf.ngelarduspark.org.za