31/08/2026
Lente dag om die draai!!!!
Bestel vandag nog. Suikerbekkie Deli bak die heerlikste Vanilla Cupcakes vir Lente. Plaas julle bestellings by my op 082 846 7663. Ek is in Waverley geleë.
Ideaal om jou mense by die werksplek te bederf ook...
Ek is in Waverley geleë. Aflewering kan ook gereeld word.
Groete
Anja