22/06/2020
Spiderman Pasta 🕷 🍝
Lekker. Maklik. Vinnig. Propvol groente!!!
Spagetti Bolognese
Tamaties, Uie, Yellow Pepper, fyn gerasperde Baby Marrrow & Butternut.
Spagettig vir die sterkste Spinnerakke 🤣🤣
Fyn gerasperde groente meng maklik in. Ek gebruik geblikte tamaties (dis net makliker) maar voordeel is dat jy fyn Puree ook gebottel kry en dit net sp goed werk en dan is daar ook nie stukkies tamatie in die kossies nie!!
Die sous kan deur die voedselverwerker gaan voor dit met die maalvleis gemeng word dan is daar geen “groente tekens” nie 🤣🤣