25/10/2026
π₯π₯ BOERIE BRAAI MEESTERS KOM MAAK βN DRAAI BY KAKIEBOS! π₯π₯
Hierdie Sondag kuier ons by Kakiebos Restaurant in Rayton! π€©π₯
Kom maak βn draai, kom sΓͺ hallo en kom loer na ons heerlike produkte!
πΆοΈ Boerie Braai S***e β propvol geur!
π§ Ons Braaispeserye β vir daardie ekstra lekker braaismaak!
Boere naartjies per sak R50
Bring jou familie en vriende saam en kom geniet die lekker atmosfeer by Kakiebos Restaurant. Ons sien uit om julle daar te ontmoet! ππ₯
π Kakiebos Restaurant, Rayton
π
Sondag
BOERIE BRAAI MEESTERS
Vleis. Vuur. Gehalte. Wors met trots.
π₯ KOM MAAK βN DRAAI! π₯