20/10/2026
Het jy geweet?
Voorkoms opmerkings (bv. wilde temperament, regop hakkig, bottel spene) kan in BenguFarm aangeteken word.
Gaan op die hoofskerm > Dier Uitleg > Notas subskerm > Voorkoms Opmerkings. Merk die toepaslike opmerkings en kliek die "st**fy" ikoon om te stoor.
Voorkoms Opmerkings kan ook aangeteken word by Diere > Voeg by & Verander Diere (Enkel Dier Uitleg) > Algemeen > Voorkoms Opmerkings of by Diere > Verander Diere (Tabel Uitleg) > Voorkoms Opmerkings. .
Voorkoms Opmerkings kan insluit word in die My Dierdata Verslae deur te gaan na Verslae > My Verslae > Dierdata. Kliek op Verslag Kolomme (Uitleg) en kies dan Algemeen > Voorkoms Opmerkings.