Harvia's Wildsvleis Bewerking

Harvia's Wildsvleis Bewerking Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Harvia's Wildsvleis Bewerking, Butcher Shop, 30th Avenue, Pretoria.

🚛 Kort jy ’n trailer? Kontak gerus Trailer Mart Rentals vir enige trailer-verhurings.📞 076 786 1823
27/08/2026

🚛 Kort jy ’n trailer?

Kontak gerus Trailer Mart Rentals vir enige trailer-verhurings.

📞 076 786 1823

🎉 Baie geluk met jou verjaarsdag! 🎉Vandag vier ons nie net jou verjaardag nie, maar ook die ongelooflike man agter Harvi...
08/07/2026

🎉 Baie geluk met jou verjaarsdag! 🎉

Vandag vier ons nie net jou verjaardag nie, maar ook die ongelooflike man agter Harvia's Wildsvleis Bewerking.

Sedert 2015 is jy die dryfkrag, die brein en die harde werker wat dag ná dag alles gee om elke kliënt gelukkig te hou. Jou passie, toewyding en eerlikheid het Harvia's opgebou tot die familiebesigheid waarop ons vandag so trots is.

Maar bo alles is jy 'n ongelooflike pa, oupa, vriend en mentor. Dankie vir alles wat jy vir ons familie en ons besigheid beteken. Mag die Here jou ryklik seën met goeie gesondheid, geluk en nog baie suksesvolle jare.

🎂 Gelukkige verjaarsdag! Ons waardeer en bewonder jou meer as wat woorde ooit kan beskryf. ❤️

– Die Harvia's-familie 🦌
Hardus Geloep Snyman

Jagters weet… Kwaliteit begin by hoe jou vleis hanteer word.Moenie kanse vat nie.
07/06/2026

Jagters weet… Kwaliteit begin by hoe jou vleis hanteer word.
Moenie kanse vat nie.

Goeie wildsvleis verdien professionele hantering.Dis waar ons inkom. 💪🥩
24/05/2026

Goeie wildsvleis verdien professionele hantering.
Dis waar ons inkom. 💪🥩

Jy oes… ons hanteer die res. 💪
17/05/2026

Jy oes… ons hanteer die res. 💪

🦌 Jagters weet…Moenie kanse vat nie.“Jy oes, ons hanteer die res.” 🔥🥩
10/05/2026

🦌 Jagters weet…
Moenie kanse vat nie.
“Jy oes, ons hanteer die res.” 🔥🥩

Address

30th Avenue
Pretoria
0186

Telephone

+27834851933

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harvia's Wildsvleis Bewerking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harvia's Wildsvleis Bewerking:

Share

Category