Carnival Treats

Carnival Treats We supply candy floss, popcorn and donut machine for weddings, parties and markets. Supply pre-packe

26/06/2016
Vir 'cowgirl' partytjie gemaak
23/05/2016

Vir 'cowgirl' partytjie gemaak

Baie suksesvolle aandmark gehad Vrydag by Sonop koshuis. Die manne was baie vriendelik en hulpvaardig met die aflaai. Le...
19/04/2016

Baie suksesvolle aandmark gehad Vrydag by Sonop koshuis. Die manne was baie vriendelik en hulpvaardig met die aflaai. Lekker atmosfeer. Welgedaan julle!

Ons was daar! Carnival Treats was by die 2016 Goliat van G*t pampoenfees! Baie lekker dag uitgedraai al het die reen ons...
14/03/2016

Ons was daar! Carnival Treats was by die 2016 Goliat van G*t pampoenfees! Baie lekker dag uitgedraai al het die reen ons bekommerd gehad die oggend :)

Spookasem verpak in emmertjies of sakkies vir partytjies,troues,markte en snoepies. Kleure kan bestel word om in te pas ...
14/03/2016

Spookasem verpak in emmertjies of sakkies vir partytjies,troues,markte en snoepies. Kleure kan bestel word om in te pas by die funksie se kleurskema en emmertjies kan ook versier word volgens u tema. Aflewering kan gereel word in en om Pretoria.

Emmertjies spookasem vir partytjies.

Markdag by Eeufees
29/02/2016

Markdag by Eeufees

14/02/2016

Themed cakes and event planning. We create magic.

14/02/2016

Address

G13
Pretoria
1000

Telephone

+27726759176

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carnival Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Carnival Treats:

Share

Category