11/06/2026
🌸🌸🌸
So lekker om te kan GEE!!!
Ons is trots deel van die Caring Daisies… blom waar jy geplant is…
Wat ‘n voorreg om iemand te kan BLESS met dit wat ons doen. Dankie vir die voorreg Anria Van Heerden
VANDAG HET ONS HOOP AFGELEWER
Danksy die ongelooflike ondersteuning van ons borge, skenkers en vrywilligers kon ons voedsame maaltye aan die Elandspoort-gemeenskap voorsien.
Elke houer kos vertel ’n storie van omgee.
Elke skenking bring hoop.
Elke hand wat help, maak ’n verskil.
Baie dankie aan elke persoon wat hierdie moontlik gemaak het. Saam bewys ons weer dat klein dade van liefde 'n groot impak kan hê.
At Your Place Catering
Obscure Technologies
FeedingHope