03/09/2026
BAKGAT VLEIS & BILTONG – DIE NAAWEEK SE SPECIALS!
Dis weer tyd vir ’n lekker Boeremark Saterdag! 🤠 Kom kuier by Stalletjie 503 en kry jou vars, gehalte vleis en heerlike biltong vir die naweek.
HIERDIE WEEK SE SPECIALS:
🥩 Rib-Eye Steaks – slegs R159.99 p/kg
🥩 Beesfilet – sag, sappig en vol smaak – R195.99 p/kg
🔥 MASSIEWE GEELVET BILTONG-SALE! 🔥
🌭 Heerlike Droëwors ook beskikbaar!
Groot verskeidenheid Free Range vleis & snitte
Vars gehalte vleis vir die braai, potjie of gesinsmaal
Biltong & Droëwors – perfek vir die pad of sommer net vir ’n lekker peuselhappie!
👨👩👧👦 Bring die hele familie saam en geniet die gesellige Pretoria Boeremark-atmosfeer.
📍 Stalletjie 503 – Pretoria Boeremark
⏰ Saterdag | 05:30 – 09:30
🚜 Kom vroeg – veral die Geelvet Biltong gaan vinnig!
📞 Bestellings welkom:
Niekie / Solly
072 567 3705
076 736 0141
🔥 Kom kuier by Bakgat – goeie vleis, lekker biltong en Boeremark-gees! 🥩🤠