Padstal Slaghuis

Padstal Slaghuis Your local Butcher. Quality Meat at an Affordable price. We are situated on the cnr of Rossouw and R Best Biltong and Droewors in the country.

Supplying the community with top quality A-Grade Grainfed Beef sourced from the best feedlots in the area. Our on-line ordering system saves you time and creates convenience www.thelocalbutcher.co.za or join us in-store to select your flavor of the day.

πŸ” R80 vir ’n hele gebraaide hoender?!Ja. Tag sommer die persoon wat altyd sΓͺ kos is te duur. πŸ˜‚En vir net R105 kry jy die...
03/09/2026

πŸ” R80 vir ’n hele gebraaide hoender?!

Ja. Tag sommer die persoon wat altyd sΓͺ kos is te duur. πŸ˜‚
En vir net R105 kry jy die hele hoender + 6 burger buns.

Saterdag. Padstal Slaghuis.

Moenie Maandag kom vra of die special nog loop nie.

🌭 R30 vir ’n boereworsrol?Ja, jy het reg gelees. πŸ”₯DJ Beesbal is weer Saterdag by Padstal Slaghuis en ons braai die boere...
28/08/2026

🌭 R30 vir ’n boereworsrol?

Ja, jy het reg gelees. πŸ”₯

DJ Beesbal is weer Saterdag by Padstal Slaghuis en ons braai die boereworsrolle vir net R30 elk!

Kom honger. Gaan huis toe met ’n vol maag Γ©n ’n vol vrieskas. πŸ˜‚πŸ₯©

πŸ‡ΏπŸ‡¦ As die wors op special is, steek mens mos maar die vuur aan. πŸ”₯πŸ˜‚En met maalvleis ook op special, is die res van die we...
27/08/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ As die wors op special is, steek mens mos maar die vuur aan. πŸ”₯πŸ˜‚

En met maalvleis ook op special, is die res van die week sommer uitgesorteer.

πŸ₯© Saterdag by Padstal Slaghuis.

Kom vroeg en kom koop lekker!

🚨 VANDAG IS DIE DAG!πŸ₯©πŸ”₯Die specials is reg, DJ Beesbal bring die vibes en Padstal Slaghuis is waar jy jou Saterdag wil be...
22/08/2026

🚨 VANDAG IS DIE DAG!πŸ₯©πŸ”₯

Die specials is reg, DJ Beesbal bring die vibes en Padstal Slaghuis is waar jy jou Saterdag wil begin. 🎢

πŸ•— Nou tot 16:00

Kom maak daai vrieskas vol, vandag se specials is net vandag s'n!

21/08/2026

πŸ”₯ Saterdag se eerste stop: Padstal Slaghuis.

Lekker specials. Lekker vleis. Lekker vibes. πŸ₯©πŸŽΆ

Kom vroeg, diΓ© specials gaan nie heeldag wag nie!

🚨 Maak plek in daai vrieskas!πŸ₯©πŸ”₯Padstal Slaghuis het lekker specials wat net hierdie Saterdag geldig is.En omdat gewone i...
21/08/2026

🚨 Maak plek in daai vrieskas!πŸ₯©πŸ”₯

Padstal Slaghuis het lekker specials wat net hierdie Saterdag geldig is.

En omdat gewone inkopies bietjie boring is, is DJ Beesbal ook daar om die vibe aan die gang te hou. 🎢

πŸ•— 08:00 – 16:00
πŸ“ Padstal Slaghuis

Kom vroeg. Koop lekker. Braai nΓ³g lekkerder.

21/07/2026

🎢 Vanaand vat ons nie "nee" vir 'n antwoord nie.

Ons vat net nog 'n liedjie.🍻

🎀 JAM LIVE
πŸ“ Padstal

21/07/2026

🍻 Een Saterdag. Twee redes om by Padstal te wees.

πŸ‰ Springbok-rugby.
🎀 Deon Groot LIVE.

Meer planne het jy nie nodig nie. πŸ˜‰

21/07/2026

Address

C/o Rossouw Street And Rubida Street Next To The Total Garage
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27603393278

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padstal Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category