Plaas Kanaän

Plaas Kanaän 'n Plaas waar baie gebede geplant is en baie drome groei.

As ons God se plan jaag mis ons dalk Sy hart... Maar as ons Sy hart jaag sal ons nooit Sy plan mis nie..🤍  Loved by LOVE...
11/03/2026

As ons God se plan jaag mis ons dalk Sy hart... Maar as ons Sy hart jaag sal ons nooit Sy plan mis nie..

🤍 Loved by LOVE..

Roomysboom se mooi.. 🌺
02/02/2026

Roomysboom se mooi.. 🌺

Loyanka en Ricardo,  ons is super opgewonde om hierdie pad saam met julle te stap.. Dankie dat julle Plaas Kanaän kies v...
18/01/2026

Loyanka en Ricardo, ons is super opgewonde om hierdie pad saam met julle te stap.. Dankie dat julle Plaas Kanaän kies vir julle groot dag.

Mag julle Sy vrede en rustigheid beleef in 'n tyd wat soms met baie stres gepaard gaan.. En onthou, dis voed en koester en nie koes en voeter nie 😉😁..

18/01/2026

Plaas Kanaän het 'n "temalied" 🤍🤍

Baie dankie vir jou moeite René Burger, ons harte loop oor..

Ondersteun asb vir René.. Haar inligting is in die comments..

🧡💛
14/01/2026

🧡💛

💙💙
09/01/2026

💙💙

03/01/2026
Die Here verf die backdrop elke keer anders.. 🤍🤍
03/01/2026

Die Here verf die backdrop elke keer anders.. 🤍🤍

20 Minute se ry tot by Kolonade sentrum in Montana.. Al die pad teerpad tot by ons hek...
02/01/2026

20 Minute se ry tot by Kolonade sentrum in Montana.. Al die pad teerpad tot by ons hek...

Address

Roodeplaat
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaas Kanaän posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category