24/09/2026
Ons het almal ons eie tradisies, stories en gunstelinge… maar kom ons wees eerlik:
Wat is meer Suid-Afrikaans as biltong? 😏
Van ’n sakkie biltong op die lang pad tot droëwors rondom die braai - dis deel van die goed wat ons saam geniet.
Vandag vier ons, ons mense, ons kultuur en die dinge wat ons Suid-Afrikaans maak.
En natuurlik… met ’n stukkie biltong in die hand. ❤️
Geseënde Erfenisdag van almal by 5 Little Men!
📞 Carin: 082 412 3275
📧 [email protected]