Marizahn’s Plaasprodukte

Marizahn’s Plaasprodukte Plaasprodukte met hart. Noord-Kaapse Vrywei Lam, Wildsvleis produkte, Pekanneute en Plaasgebak.

Geinspireer deur Marizahn - voortgedra met ywer en liefde.
📍Pretoria Boeremark

19/03/2026

By Marizahn’s Plaasprodukte weet jy presies wat jy koop: egte plaas-skaapvleis van uitstaande gehalte. 🥩🐑

Ons half-lam, sappige tjops, vetterige skilpadjies en ryk, geurige skaapstertjies is gemaak vir mense wat hul vleis ernstig opneem – vleis wat mooi braai, sag eet en jou laat terugkom vir nog. 😋

Voeg ons vars pekanneute en tuisgemaakte koekies by, en jy vat nie net kos huis toe nie, jy vat boeretrots saam. 🌳🍪

Kom proef self hoekom ons kliënte elke Saterdag terug is – hier koop jy een keer, en daarna is jy vas.🛒🌾👨‍🌾

📍Stalletjie 184/185, Olienhoutlaan.

19/03/2026

Plaasvars Lams Ribbetjies – Net R144/kg! 🐑

Kom kry jou sappige, vryloop Noord Kaap lamsribbetjies hierdie Saterdag by die boeremark in Olienhoutlaan. Perfek vir die braai – sag, geurvol en reg van die plaas af 🐑🥩

📍 Stall 184/185
⏰ Saterdae
📞 Danie – 082 802 0594

Moenie uitmis nie! 🌾

••••••••••••••••••••••••••••••••

Farm-Fresh Lamb Ribs – Only R144/kg! 🐑

Come and get your juicy, free-range Northern Cape lamb ribs this Saturday at the farmers market in Olienhoutlaan. Perfect for the braai – tender, flavourful, and straight from the farm 🐑🥩

📍 Stall 184/185
⏰ Saturdays
📞 Danie – 082 802 0594

Don’t miss out! 🌾

By Marizahn’s Plaasprodukte weet jy presies wat jy koop: egte plaas-skaapvleis van uitstaande gehalte. 🥩🐑Ons half-lam, s...
30/01/2026

By Marizahn’s Plaasprodukte weet jy presies wat jy koop: egte plaas-skaapvleis van uitstaande gehalte. 🥩🐑

Ons half-lam, sappige tjops, vetterige skilpadjies en ryk, geurige skaapstertjies is gemaak vir mense wat hul vleis ernstig opneem – vleis wat mooi braai, sag eet en jou laat terugkom vir nog. 😋

Voeg ons vars pekanneute en tuisgemaakte koekies by, en jy vat nie net kos huis toe nie, jy vat boeretrots saam. 🌳🍪

Kom proe self hoekom ons kliënte elke Saterdag terug is – hier koop jy een keer, en daarna is jy vas.🛒🌾👨‍🌾

📍Stalletjie 184/185, Olienhoutlaan.

••••••••••••••••••••••••••••••••

At Marizahn’s Plaasprodukte, you know exactly what you’re buying: authentic, farm-raised lamb of outstanding quality. 🥩🐑

Our half lambs, juicy chops, rich fatty skilpadjies and flavourful lamb tails are made for people who take their meat seriously — meat that braais beautifully, eats tender, and keeps you coming back for more. 😋🔥

Add our fresh pecan nuts and homemade cookies, and you’re not just taking food home — you’re taking farm pride with you. 🌳🍪

Come taste for yourself why our customers return every Saturday — buy once, and you’ll be hooked. 🛒🌾👨‍🌾

📍 Stall 184 / 185, Olienhoutlaan

Plaasvars & vrywei lam, reg van ons plaas na jou tafel 🐑✨Kom kuier by ons stalletjie by die boeremark en geniet gehalte ...
23/01/2026

Plaasvars & vrywei lam, reg van ons plaas na jou tafel 🐑✨

Kom kuier by ons stalletjie by die boeremark en geniet gehalte produkte wat met sorg gelewer word. Ons sien uit om jou daar te sien! 🩷🥩

• Boeremince
• Boerewors
• Lams Ribbetjies
• Pekanneute
• Koekies
… en meer!

📍 Pretoria Boeremark, Stalletjie 184 & 185, Olienhoutlaan.

09/01/2026

Marizahn’s Plaasprodukte wens al ons kliënte ’n voorspoedige nuwe jaar toe! 🩷✨

Ons sien uit om julle môre, Saterdag 10 Januarie, weer by die Pretoria Boeremark te sien. Besoek ons by stalletjie 184 & 185 in Olienhoutlaan. 🐑

Kom skop die nuwe jaar reg af met plaasvars produkte – heerlike vleis, pekanneute en koekies. Van die plaas tot in jou sak. Selfde plek, selfde tyd, dieselfde topgehalte produkte wat julle ken en vertrou. 😉🛒

Sien julle môre! 🔥

••••••••••••••••••••••••••••••••

Marizahn’s Plaasprodukte wishes all our customers a prosperous New Year! 🩷✨

We’re looking forward to seeing you again tomorrow, Saturday 10 January, at the Pretoria Farmers Market. Visit us at stalls 184 & 185 in Olienhoutlaan. 🐑

Start the new year off right with farm-fresh products – delicious meat, pecan nuts, and cookies. From the farm straight into your bag. Same place, same time, the same top-quality products you know and trust. 😉🛒

See you tomorrow! 🔥

❤️

19/12/2025

Baie geluk aan Eugene Kruger, die wenner van Marizahn’s Plaasprodukte se jagkompetisie! 🎉
Dankie aan almal wat deelgeneem het. Bly ingeskakel vir nog uitstekende produkte en fantastiese pryse by Marizahn’s Plaasprodukte.

🥳 WEN 'n onvergeetlike jagervaring by Grenspan Safaris!Marizahn's Plaasprodukte gee een gelukkige wenner die geleentheid...
28/11/2025

🥳 WEN 'n onvergeetlike jagervaring by Grenspan Safaris!
Marizahn's Plaasprodukte gee een gelukkige wenner die geleentheid om 'n volwaardige jagervaring te wen by Grenspan Safaris:
🌿 2 x Grootwild, 2 x Kleinwild
🌿 3 nagte verblyf vir 4 mense
🌿 Alle etes en nie-alkoholiese verversings ingesluit

Volg hierdie stappe om in te skryf:
⭐ Koop enige produk by ons stalletjie by Pretoria Boeremark (stalletjie 184 & 185, Olienhoutlaan) - elke afsonderlike aankoop tel as 'n inskrywing. Maak seker om jou naam, van en nommer op die lys te skryf
⭐ Sluit aan by ons WhatsApp groep: https://chat.whatsapp.com/ClujdB10usT53bnEYkXBHd...
⭐ Like ons Facebook blad

🗓 Kompetisie sluit 8 Desember 2025
🏆 Wenner word aangekondig by Pretoria Boeremark se Desember aandmark (datum sal bevestig word)

🖊 Terme en voorwaardes geld.

Plaasprodukte met hart - van Noord-Kaapse Vrywei Lam en wildsvleisprodukte tot vars pekanneute en plaasgebak - beskikbaa...
27/11/2025

Plaasprodukte met hart - van Noord-Kaapse Vrywei Lam en wildsvleisprodukte tot vars pekanneute en plaasgebak - beskikbaar op Wolkmark: www.wolkmark.co.za/store/marizahns

Nou kan jy jou gunstelinge aanlyn bestel, bietjie later slaap op 'n Saterdag en net gaan haal en betaal by die Pretoria Boeremark voor 09:30.

🛒 Besoek ons winkel by www.wolkmark.co.za/store/marizahns
🛒 Vul jou mandjie en plaas jou bestelling voor 12:00 elke Vrydag
🛒 Saterdag gaan haal en betaal jy, tjoef tjaf!

🌞 Sien julle Saterdag oggend vroeg-vroeg, 05:30-09:30, by stalletjie 184 en 185 in Olienhoutlaan, Pretoria Boeremark

🔥Ons wildsbraaiwors is gemaak van gesonde wildsvleis, speserye en 'n kombinasie van skaap- en beesvet. Gluten-vry, Geen ...
21/11/2025

🔥Ons wildsbraaiwors is gemaak van gesonde wildsvleis, speserye en 'n kombinasie van skaap- en beesvet. Gluten-vry, Geen kleurmiddels, geen preserveermiddels – net smullekker wors gemaak volgens ons geheime familie resep 😉

Kom kry jou pakkie (of twee) vir slegs R95/kg, môre by stalletjie 184 & 185 in Olienhoutlaan, Pretoria Boeremark. Sien julle daar!

14/11/2025

Slegs 3.5 weke oor tot ons kompetisie sluit! WEN 'n onvergeetlike jagervaring by Grenspan Safaris! 🥳 Sien julle môre oggend 05:30-09:30 by stalletjie 184 & 185, Olienhoutlaan, Pretoria Boeremark

Top gehalte pekanneute van die Vrystaat beskikbaar by Marizahn's Plaasprodukte! Of jy nou bak of net lus is vir 'n lekke...
07/11/2025

Top gehalte pekanneute van die Vrystaat beskikbaar by Marizahn's Plaasprodukte! Of jy nou bak of net lus is vir 'n lekker versnapering deur die dag, hier is iets vir jou 😉

🛒 Soet pekanneute: 50g vir R20; 100g vir R50; 200g vir R80
🛒 Halwe pekanneute: 500g vir R100; 1kg vir R180
🛒 Pekanneut meel: 1kg vir R150

☀ Sien julle môre oggend vroeg-vroeg by stalletjie 184 en 185, Olienhoutlaan, Pretoria Boeremark.

Address

Stalletjie 184 & 185, Olienhoutlaan, Pretoria Boeremark, 665 Moreleta Street
Pretoria
0184

Opening Hours

05:30 - 09:30

Telephone

+27828020594

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marizahn’s Plaasprodukte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marizahn’s Plaasprodukte:

Share

Category