23/05/2026
Goeie more mense 🌞
Ek kom vra baie mooi vir ondersteuning in my seun se toekoms asseblief 🙏
Ons wil nie net geld vra nie, so ons bak koekies en cupcakes om die fondse bymekaar te probeer maak.
Daar is ook lootjie te koop en donasie is welkom.
Die leier kamp se geld (R2500) is 19.06 al betaalbaar😞