03/09/2026
Die duurste snit is nie noodwendig die beste snit vir jóú nie. 🥩👀
Vertel eerder vir jou slagter wat jy wil maak en hoe jy dit wil gaarmaak. Dan kan ons jou help om die regte snit te kies.
Dis waarvoor ’n goeie slagter daar is. 🔥
𝙂𝙚𝙩 𝙞𝙣 𝙩𝙤𝙪𝙘𝙝 👇
📞 012 991 2801
📧 [email protected]
📍 Hokaai Shopping Centre
558 Graaff Reinet St, Faerie Glen
Pretoria, 0081
🔗 Link in Bio