05/09/2026
🔥 THE GREATEST RIVALRY – MIMA EDITION 🔥
Party mense sweer by hout. 🪵
Ander sê charcoal en klaar. 😏🔥
Ons sê net… hierdie gesprek kan ’n braaivleisvuur vinniger aansteek as die vuur self. 😂
🪵 TEAM HOUT
🆚
🔥 TEAM CHARCOAL
Moenie op die draad sit nie — KIES ’N KANT! 👇
Drop jou span in die comments… en verdedig hom soos ’n Suid-Afrikaner. 🇿🇦😂