18/06/2026
πKlein in grootte. Groot in smaak π
Ons Sliders is die perfekte verskoning om meer as een te probeer! π
Van sappige beef patties tot crispy chicken en unieke toppings β elke happie is gepak met geur wat jou smaakknoppies laat dans.
π Watter een kies jy eerste?
π Uprise Montana
π Montana Boulevard Lifestyle Centre
Kom deel βn slider plank saam met vriende, bestel jou gunsteling cocktail en geniet die vibe wat net Uprise kan bied. πΉπ₯
Tag die persoon saam met wie jy hierdie sliders sal deelβ¦ of nie deel nie. π
π