Liza se Winkel - dit en dat uit die stad

Liza se Winkel - dit en dat uit die stad street food, funksies, spyseniering

Bale het arriveer   packet  help uitpak
14/04/2025

Bale het arriveer
packet help uitpak

20/11/2024

Fanie Oldewage ontvang vandag sy
VX916 loader

Lekker man!

20/11/2024

PDI day
🥳

20/11/2024

Baie geluk Prieska Pistachio met julle 1ste Mahindra 6060 4x4!

Dawid Muller & John Loock van Uitdraai Boerdery Prieska
Dankie vir die ondersteuning

19/11/2024

Slegs 1 Demo beskikbaar in
36 Ton !!!

Before & After
01/11/2024

Before & After

Nou klim ek op wieleKoffie, roomys, doughnuts, alles wat lekker isKyk uit vir die!  venture  kannie opraak nie
17/10/2024

Nou klim ek op wiele
Koffie, roomys, doughnuts, alles wat lekker is
Kyk uit vir die!
venture
kannie opraak nie

33 dae, 1918 etesVroee oggende tot laat aande, n seer rug en voete wat brandBut we did it!Nasi lemak, pork rib soup, bak...
17/10/2024

33 dae, 1918 etes
Vroee oggende tot laat aande, n seer rug en voete wat brand
But we did it!
Nasi lemak, pork rib soup, bak k*t teh, fried Bee Hoo & 100kg rys
Singapore cuisine, ons is getrain!
Wat n ongelooflike ervaring & te veel eksprimente maar dis wat ons doen

Dankie tannie karin , my regter hand deur hierdie tyd.

18/09/2024

Het jy n baaidjie nader getrek hierdie afgelope 2 oggende?Hou my blad dop.. die baaidjies is die jaar weer sterk oppad -...
07/03/2024

Het jy n baaidjie nader getrek hierdie afgelope 2 oggende?
Hou my blad dop.. die baaidjies is die jaar weer sterk oppad - volgende week begin ons hang
Beste kwaliteit, Beste Pryse
warmte!

Ek sluit die restaurant by prieska golfklubDankie aan my personeel - sonder julle was ek niks!Dankie aan my kliente, jul...
11/01/2024

Ek sluit die restaurant by prieska golfklub

Dankie aan my personeel - sonder julle was ek niks!
Dankie aan my kliente, julle het gedeel in my passie , droom en sukses!

Hou my kos groep dop vir daaglikse maaltye soos altyd - tipe meals on wheels

Ek is steeds beskikbaar vir funksies
En
Al my toerusting, tafels, stoele, eetgerei, roomys masjien, pizza oonde ens. is beskikbaar om te huur

Address

Loots Boulevard
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:30
Tuesday 07:30 - 18:30
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27769130343

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liza se Winkel - dit en dat uit die stad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category