03/09/2026
🎉 14 000 keer dankie!
Ons het 14 000 followers of Facebook bereik, en ons is ongelooflik dankbaar vir elkeen wat deel is van die Geldenhuys Slagtery-familie.
Dankie vir julle getroue ondersteuning, elke besoek, bestelling, aanbeveling, “like”, kommentaar en deel. Sonder julle sou hierdie mylpaal nie moontlik gewees het nie!
Hier is op nog baie lekker etes, goeie vleis en mooi herinneringe saam.
Baie dankie – ons waardeer elkeen van julle!