Hanskraal Free Range

Hanskraal Free Range Hanskraal offers quality free range chicken and also quality and trusted meat products.

These chicken and meat products both form part of the Hanskraal Free Range brand, based in the beautiful Overberg.

Happy Heritage Day!Moenie vergeet van Braaidag nie!!Steek die vuur aan en braai 'n heerlike sosatie, ontbeende hoender e...
24/09/2025

Happy Heritage Day!

Moenie vergeet van Braaidag nie!!

Steek die vuur aan en braai 'n heerlike sosatie, ontbeende hoender en wors en geniet elke oomblik saam met vriende en familie





09/04/2025

Stoep: sleep•studio•spaza
Gaan kyk gerus by Varsmark na hul heerlike Lewerpatee gemaak slegs van Hanskraal Free Range se hoender lewers

09/04/2025

I’m trying out a few of my Free Range Chicken Liver Patés at Varsmark in Bredasdorp. I only use livers from . They are so delicious, no need for any added cream & booze just gorgeous preservative free paté

Na 'n heerlike rustyd is almal op Hanskraal Free Range gereed om hierdie jaar weer die beste plaasvars hoender te verska...
14/01/2025

Na 'n heerlike rustyd is almal op Hanskraal Free Range gereed om hierdie jaar weer die beste plaasvars hoender te verskaf.
Ons begin weer Donderdag 23 Januarie 2025 met ons eerste aflewerings in die Kaap, Stellenbosch en Paarl.
Gaan loer gerus op ons webblad na al die produkte wat ons verskaf en bestel sommer dadelik!




Die jaar spoed na sy einde.Ons hier by Hanskraal Free Range wil baie dankie sê vir elkeen wat ons hierdie jaar ondersteu...
08/12/2024

Die jaar spoed na sy einde.
Ons hier by Hanskraal Free Range wil baie dankie sê vir elkeen wat ons hierdie jaar ondersteun het.

Geniet elke braai wat gebraai gaan word en mag die kuiers saam met familie en vriende net geseënd wees.







10/11/2024
09/11/2024
Dankie Jan Braai  dat jy Hanskraal Free Range besoek het. Dit was n voorreg om jul daar te ontvang
09/11/2024

Dankie Jan Braai dat jy Hanskraal Free Range besoek het. Dit was n voorreg om jul daar te ontvang

09/11/2024

Vanaand is ons op om 19h30 op kykNET kanaal 144. Onthou om in te skakel!
Hanskraal Free Range

Address

Protem
7280

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hanskraal Free Range posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category