28/04/2025
Take Aways en Restaurant!
Marnie's Chuck Wagon
Fantasy Farmyard ,28 Johanna str, Wilbotsdal, Randfontein.
Gelys op Mr D ook.
Lunch boxes, Daaglikse etes, Braai Special, Roast Special, Catering Boksies vir Fuksies Catering, Gevriesde etes, Platters ook beskikbaar!!!
Vir besprekings / bestellings Whatsup / Telegram of bel naam, van, adres, deur na 081 400 4007of email op [email protected]
R 20 aflewering in Randfontein.
R 30 aflewering in Krugersdorp.
Vanaf R 30 aflewering op plotte. Afhangend van watse area.
Buite Randfontein is aflewering is ook beskikbaar.
Courier dienste ook beskikbaar vir ver areas.
Kaart fasiliteite beskikbaar
Marleze van der Westhuizen