Chrisma Slaghuis, Rawsonville

Chrisma Slaghuis, Rawsonville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Chrisma Slaghuis, Rawsonville, Butcher Shop, 31 Van Riebeeck Street, Rawsonville.

Weens die feit dat ons ล„ omskakeling doen op  telefoon lyne bestaan die inkomende lyn 023 34 91747 glad nie meer nie.Ska...
31/08/2026

Weens die feit dat ons ล„ omskakeling doen op telefoon lyne bestaan die inkomende lyn 023 34 91747 glad nie meer nie.

Skakel ons gerus op 023 34 91411.

Ons het tans tegniese probleme met internet en telefoon lyne. Skakel ons gerus op ons selfone - Maggie: 076 503-8073 en ...
20/08/2026

Ons het tans tegniese probleme met internet en telefoon lyne.
Skakel ons gerus op ons selfone - Maggie: 076 503-8073 en Louis: 082 532-9189.

Dis Klein Saterdag!Kom besoek ons vir...๐Ÿฅฉ Kwaliteit vleis๐Ÿ”ฅ Braai-gunstelinge๐Ÿ˜Š Vriendelike diensโ˜Ž๏ธKontak ons gerus vir me...
24/06/2026

Dis Klein Saterdag!

Kom besoek ons vir...
๐Ÿฅฉ Kwaliteit vleis
๐Ÿ”ฅ Braai-gunstelinge
๐Ÿ˜Š Vriendelike diens

โ˜Ž๏ธKontak ons gerus vir meer inligting of om 'n bestelling te plaas: 023 3491747/411.
๐Ÿ“ Adres: 31 Van Riebeeck Straat, Rawsonville

๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅฉ ๐ƒ๐ข๐ญ ๐ข๐ฌ ๐๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค! ๐„๐ง ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ซ๐š๐š๐ข!๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅOns yskaste is propvol heerlike vleis en alles wat jy nodig het vir 'n lekker braai...
19/06/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅฉ ๐ƒ๐ข๐ญ ๐ข๐ฌ ๐๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค! ๐„๐ง ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ซ๐š๐š๐ข!๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅ

Ons yskaste is propvol heerlike vleis en alles wat jy nodig het vir 'n lekker braai. Kom maak gerus 'n draai! ๐Ÿ‰

๐Ÿ•” Vandag oop tot 18h00
๐Ÿ•ข Saterdag: 07h30 โ€“ 13h00

๐Ÿ“ข ๐†๐จ๐ž๐ข๐ž ๐ง๐ฎ๐ฎ๐ฌ! Die Ou N1 tussen Worcester en Rawsonville is weer oop, so dit is nou weer maklik om by ons uit te kom.

Ons sien uit om julle te verwelkom! ๐Ÿ˜Š

๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

04/04/2025

Ons telefoon lyn is foutief. Skakel gerus (076) 503-8073 om ons in die hande te kry.

05/02/2024

As gevolg van krag probleem in Rawsonville is ons telefoon lyne foutief. Skakel asb vir Maggie- 076 503-8073 of Louis- 082 532-9189.
Chrisma Groete

Raai wie is 60???Die Chrisma familie wil hierdie besonderse man vandag geluk wens. Hy werk nog enige jongman onder die s...
02/06/2023

Raai wie is 60???
Die Chrisma familie wil hierdie besonderse man vandag geluk wens. Hy werk nog enige jongman onder die stof. Baie geluk Poll. Ons wens jou goeie gesondheid, vrede en vreugde toe.

14/04/2023

Ons telefone geen probleme agv loadshedding. Skakel ons gerus op 076 503 8073 OF 082 532 9189.
Jammer vir die ongerief.

04/04/2023

Ons het 'n probleem met ons telefoon lyne, skakel asb op 076 503 8073 of 082 532 9189. Jammer vir die ongerief.

Baie dankie vir die ondersteuning George, dit is vir ons 'n voorreg om met Spitbraai besigheid te doen.
19/12/2022

Baie dankie vir die ondersteuning George, dit is vir ons 'n voorreg om met Spitbraai besigheid te doen.

Address

31 Van Riebeeck Street
Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 13:00

Telephone

+27233491747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chrisma Slaghuis, Rawsonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chrisma Slaghuis, Rawsonville:

Shortcuts

Share

Category