07/06/2024
Na 'n laaaange breuk is ons terug met ons Pizza's vars uit die vuur oond.
Kom maak mΓ΄re 'n draai by Rawsonville Rugby Klub kyk hoe word mooi rugby gespeel, drink 'n ietsie uit die kroeg en vul die magies met 'n pizza!