Platdrif Sussex

Platdrif Sussex Platdrif Sussex, situated in the beautiful valley between Worcester and Rawsonville, specializes in breeding the finest Sussex cattle.

Behind our name, there is a long history of pure bloodlines, expert knowledge, and uncompromising standards. In the shades of the Drakenstein and Waaihoek Mountains in the astonishing Breede River Valley, the Stofberg family farms and breeds cattle between Worcester and Rawsonville. Nollie Stofberg mainly farms with grapes used for wine production and soft citrus for exporting purposes. The farm,

Swartwalle, was purchased in 1969 by Nollie’s father, and this is where Nollie started farming in 1985. In 1984, Platdrif was purchased near Rawsonville, but due to marginal soil with little to no potential for trees or vines, Nollie seized the opportunity to pursue his true passion, cattle. What started as commercial Sussex cattle farming in 1985 turned into a Sussex stud after a mere eight years in 1994. Due to limited grounds in the Western Cape, Nollie decided that quality is worth a lot more than quantity. Female animals were bought from Mardenel, Start and Huntersvlei Stud. Top Sussex bulls were bought from studs such as Eversar, Mampudi, Huntersvlei and Stotterheim. These purchases helped and led Platdrif Sussex on the road to success. Strict selection is applied for muscling, smooth hair, depth of body and growth. The Platdrif Sussex genetics flourishes in many parts of South Africa, Namibia and Zimbabwe. Platdrif Sussex annually presents it’s genetics at the National Sussex Auction in Bloemfontein and the Kuruman Ram & Bull Auction. Genetics are also sold annually from the farm.

03/09/2026

πŸ‚ SUSSEX KURSUS | HOΓ‹R LANDBOUSKOOL OAKDALE πŸ‚

Die Sussex Genootskap van Suid-Afrika het op 2 September 2026 weer ’n suksesvolle Sussex-kursus by HoΓ«r Landbouskool Oakdale aangebied.

Ons was weereens bevoorreg om 24 studente by die kursus te verwelkom, waar hulle die geleentheid gekry het om meer oor die Sussex-ras en rasstandaarde te leer.

’n Spesiale woord van dank aan Mnre. Martin Seyfferdt, Pieter Stofberg en Enrico Cronje wat die kursus aangebied en hul kennis en ervaring met die studente gedeel het.

Baie dankie ook aan die personeel van HoΓ«r Landbouskool Oakdale vir jul ondersteuning.

18/08/2026

Sussex Raad 2026/2027
Baie geluk aan die nuwe Sussex Raad. Sterkte met julle verantwoordelikhede en baie sukses met die jaar wat voorlΓͺ.

14/08/2026
14/08/2026

ππ€π’πˆπŽππ€π‹π„ 𝐒𝐔𝐒𝐒𝐄𝐗
π•π„πˆπ‹πˆππ†π’π‘π„π’π”π‹π“π€π“π„

Die Nasionale Sussex veiling is vandag by die Bloem Skougronde aangebied.

πŸ₯‡ Hoogste Bul: R180 000 is verkoop aan Lubbe Familie trust van Hartswater.

Baie geluk aan elke Sussex teler met die top gehalte diere wat vandag aangebied is.

Veiling is aangebied deur Vleissentraal Bloemfontein
Bemarker: BΓ€rend Barend Britz
Afslaer: Allan Sinclair

Sussex Cattle Breeders' Society of SA

Sussex Nasionale Veiling: AJS 24-23Bul met goeie lengte van lyf en uitstekende breedte regdeur, veral oor sy skouers. Hy...
12/08/2026

Sussex Nasionale Veiling: AJS 24-23

Bul met goeie lengte van lyf en uitstekende breedte regdeur, veral oor sy skouers. Hy het goeie kapasiteit, bespiering en is kort op die been wat hom uitstekend aangepas maak vir verskeie omgewings. Sy grootmoeder aan sy moederskant spog met β€˜n TKP van 362 dae na 6 kalwers en sy grootmoeder aan sy vaderskant met ’n TKP van 378 dae na 10 kalwers. Sy genetiese syfers dui op hoΓ« groeipotensiaal, ideaal vir die produksie van swaar speenkalwers.

πŸ—“ 13 Augustus 2026 om 11:00
πŸ“ Bloemfontein Skougronde
πŸŽ™ Vleissentraal & SwiftVEE

πŸŽ₯ Video:
https://youtu.be/4pQm-2wedCY?si=740XaQHizS63VI1q

πŸ“– Katalogus:
https://drive.google.com/file/d/1fcwaVo13xwMtJIbJ1HCE8OPSlcnbREym/view

πŸ’» Bie aanlyn met SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/nasionale-sussex-auction-Je5J

12/08/2026

Sussex Nasionale Veiling: AJS 24-25

Bul met uitstekende kapasiteit wat aangevul word deur ’n sterk beenstruktuur. Hy is baie goed geteel en kom uit die vrugbare moederlyne wat die fondasie van ons vroulike kudde vorm. Sy moeder het ’n TKP van 364 dae na 3 kalwers en sy grootmoeder aan sy vaderskant ’n TKP van 378 dae na 10 kalwers. Hy beskik oor goeie groeipotensiaal en vrugbaarheid, gerugsteun deur lanklewendheid onder die moeders. Hierdie bul bied ’n gebalanseerde pakket wat in enige teelprogram waarde sal toevoeg.

πŸ—“ 13 Augustus 2026 om 11:00
πŸ“ Bloemfontein Skougronde
πŸŽ™ Vleissentraal & SwiftVEE

πŸŽ₯ Video:
https://youtu.be/4pQm-2wedCY?si=740XaQHizS63VI1q

πŸ“– Katalogus:
https://drive.google.com/file/d/1fcwaVo13xwMtJIbJ1HCE8OPSlcnbREym/view

πŸ’» Bie aanlyn met SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/nasionale-sussex-auction-Je5J

11/08/2026

Sussex Nasionale Veiling: AJS 24-19

Homosigotiese poenskopbul met goeie lengte, breedte en diepte van lyf. Hy kom uit die bekende Wellington bloedlyn. Sy moeder het β€˜n TKP van 406 dae na 8 kalwers, en sy grootmoeder aan sy vaderskant, ’n Elite Goue koei, ’n TKP van 372 dae na 12 kalwers. Hy beskik oor uitstaande syfers vir groei, melk en kalfgemak. ’n Seldsame geleentheid om beproefde poenskopgenetika uit een van ons sterkste families in u kudde te vestig.

πŸ—“ 13 Augustus 2026 om 11:00
πŸ“ Bloemfontein Skougronde
πŸŽ™ Vleissentraal & SwiftVEE

πŸŽ₯ Video:
https://youtu.be/4pQm-2wedCY?si=740XaQHizS63VI1q

πŸ“– Katalogus:
https://drive.google.com/file/d/1fcwaVo13xwMtJIbJ1HCE8OPSlcnbREym/view

πŸ’» Bie aanlyn met SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/nasionale-sussex-auction-Je5J

11/08/2026

Sussex Nasionale Veiling: AJS 23-63

’n Kragtige bul met goeie bespiering, breedte en lengte van lyf, wat die Faurzyl bloedlyn aan die vaderskant met beproefde Eversar genetika aan die moederskant kombineer. Sy moeder het ’n TKP van 366 dae na 9 kalwers, en sy grootmoeder aan sy vaderskant spog met ’n TKP van 378 dae na 10 kalwers. Hy beskik oor sterk groeisyfers, gerugsteun deur die vrugbaarheid wat deur albei families loop. ’n Bul wat homself in enige kudde sal laat geld.

πŸ—“ 13 Augustus 2026 om 11:00
πŸ“ Bloemfontein Skougronde
πŸŽ™ Vleissentraal & SwiftVEE

πŸŽ₯ Video:
https://youtu.be/4pQm-2wedCY?si=740XaQHizS63VI1q

πŸ“– Katalogus:
https://drive.google.com/file/d/1fcwaVo13xwMtJIbJ1HCE8OPSlcnbREym/view

πŸ’» Bie aanlyn met SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/nasionale-sussex-auction-Je5J

10/08/2026

Sussex Nasionale Veiling: AJS 24-41

’n Bul met goeie diepte en lengte van lyf, asook goeie breedte regdeur. Hy kombineer twee sterk bloedlyne uit ons kudde, die Kimberley-bloedlyn aan sy vaderskant en die Klaus-bloedlyn aan sy moederskant. Sy moeder spog met ’n TKP van 362 dae na 6 kalwers en het tot dusvΓͺr 4 stoetbulle geteel. Sy grootmoeder aan sy vaderskant het ’n TKP van 405 dae na 12 kalwers. Hy beskik oor sterk syfers vir groei, gerugsteun deur ’n moederlyn wat jaar na jaar produseer. ’n Opvallende bul wat die regte eienskappe besit waarna mens in ’n stoetbul soek.

πŸ—“ 13 Augustus 2026 om 11:00
πŸ“ Bloemfontein Skougronde
πŸŽ™ Vleissentraal & SwiftVEE

πŸŽ₯ Video:
https://youtu.be/4pQm-2wedCY?si=740XaQHizS63VI1q

πŸ“– Katalogus:
https://drive.google.com/file/d/1fcwaVo13xwMtJIbJ1HCE8OPSlcnbREym/view

πŸ’» Bie aanlyn met SwiftVee:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/nasionale-sussex-auction-Je5J

Address

Platdrif Sussex
Rawsonville

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27828345979

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platdrif Sussex posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Platdrif Sussex:

Shortcuts

Share