21/10/2026
BORDUUR & BUBBLES 🧵
🎟 Slegs 6 kaartjies beskikbaar. 🎟
’n Oggend van kreatiwiteit, lekker kuier en goeie wyn.
Kom geniet saam met Familie Gedoente en Merwida ’n heerlike oggend waar ons die kuns van handborduurwerk ontdek met ’n glasie wyn, lekker happies en goeie gesêlsskap. 🥂🧵✨
📅 Saterdag, 7 November 2026
⏰ 10:00
📍 Huis Te Merwede, Merwida Rawsonville
💰 R400 p.p.
Jou kaartjie sluit in:
🤍 ’n Borduurwerk-pakkie
🥂 ’n Glasie Merwida-wyn
☕ Koffie
🍰 Ligte happies
Bespreek by Lieza 084 604 2402
**evalley