Gigatt Biltong Bak & Braai / ONS PLEK

Gigatt Biltong Bak & Braai / ONS PLEK GiGATT Biltong Bak & Braai
πŸ”₯ From Our Block to Your Braai. Crafted with Passion. Served with Flavour. Here's our WhatsApp group link.

Vandag bak ons weer pannekoek  5 vir R50Bestellings kan solank geplaas word....Bestel vroegtydig om teleurstelling te vo...
05/09/2026

Vandag bak ons weer pannekoek 5 vir R50

Bestellings kan solank geplaas word....

Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom...

Vandag bak ons weer pannekoek  5 vir R50Bestellings kan solank geplaas word....Bestel vroegtydig om teleurstelling te vo...
05/09/2026

Vandag bak ons weer pannekoek 5 vir R50

Bestellings kan solank geplaas word....

Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom....

πŸ•πŸ”₯ VANDAG SE NUWE PIZZA SPECIAL! πŸ”₯πŸ•Kom bederf jouself met ons Pepperdew, Feta & Hoender Pizza 😍🌢️ Soet & sappige pepperd...
04/09/2026

πŸ•πŸ”₯ VANDAG SE NUWE PIZZA SPECIAL! πŸ”₯πŸ•
Kom bederf jouself met ons Pepperdew, Feta & Hoender Pizza 😍
🌢️ Soet & sappige pepperdew
πŸ§€ Romerige feta
πŸ— Heerlike hoender
πŸ• Vars gebak en propvol geur!
NET R110! πŸŽ‰
πŸ‘‰ Moenie uitmis nie β€” kom kry joune vandag by ONS PLEK!
Goeie kos β€’ Goeie tye β€’ ONS PLEK ❀️

Ons Burger en sosatie Special is ook aan vandag.

Hier is ons week se menu vir die meals of the day...
30/08/2026

Hier is ons week se menu vir die meals of the day...

Boerwors rolle beskikbaar vandag vir R35 elk
29/08/2026

Boerwors rolle beskikbaar vandag vir R35 elk

Hier is ons week se menu vir die meals of the day
23/08/2026

Hier is ons week se menu vir die meals of the day

πŸ‰πŸ”₯ RUGBY IS AAN! πŸ”₯πŸ‰BOKKE πŸ‡ΏπŸ‡¦ vs ALL BLACKS πŸ‡³πŸ‡ΏπŸ” Lekker Take-Away Specials🍟 Geen skottelgoed nieπŸ‰ Net goeie kos & goeie rug...
22/08/2026

πŸ‰πŸ”₯ RUGBY IS AAN! πŸ”₯πŸ‰
BOKKE πŸ‡ΏπŸ‡¦ vs ALL BLACKS πŸ‡³πŸ‡Ώ

πŸ” Lekker Take-Away Specials
🍟 Geen skottelgoed nie
πŸ‰ Net goeie kos & goeie rugby!
Kom maak ’n draai by ONS PLEK!

Geen lus om vanaand te kook nie? Ons kan jou help‼️ ​Maak jou woensdag 'n bietjie makliker met ons Midweek Madness spesi...
19/08/2026

Geen lus om vanaand te kook nie? Ons kan jou help‼️

​Maak jou woensdag 'n bietjie makliker met ons Midweek Madness spesiale aanbiedinge by ONS PLEK!

​Aanbod vir vanaand:
🐟 Hake, Calamari & Skyfies Special – Slegs R144.95
πŸ” Kombo 1: 2 Gewone Beef Burgers + 2 Porsies Chips vir R130
πŸ§€ Kombo 2: 2 Dubbel Beef Kaasburgers + 2 Porsies Chips vir R210

​Plaaslike smaak, unieke kwaliteit en 'n maaltyd wat die hele gesin sal geniet!

🍲 ETE VIR DIE DAG πŸ²β€‹Vandag bedien ons 'n heerlike, tuisgemaakte Lamsbredie (Lam Stew) op  witrys met heerlike groente – ...
17/08/2026

🍲 ETE VIR DIE DAG 🍲
​Vandag bedien ons 'n heerlike, tuisgemaakte Lamsbredie (Lam Stew) op witrys met heerlike groente – alles vir net R95!
β€‹πŸ“ Kom kuier gerus by ons of plaas jou bestelling vroegtydig om te verseker jy mis dit nie uit nie.
β€‹πŸ“ž Bestel by 067 002 6504 of 082 454 1677

VANDAG SE SPECIAL BY ONS PLEK! πŸ”₯Honger? Ons het n Oplossing! πŸ˜‹πŸ₯© Bees OF Hoender Sosatie 🍟 Met Chips πŸ’° Slegs R60!Heerlik ...
15/08/2026

VANDAG SE SPECIAL BY ONS PLEK! πŸ”₯
Honger? Ons het n Oplossing! πŸ˜‹
πŸ₯© Bees OF Hoender Sosatie 🍟 Met Chips πŸ’° Slegs R60!
Heerlik gebraai, vars voorberei en perfek vir ’n lekker middagete! 🀀

Beef OR Chicken Sosatie with Chips – ONLY R60!

πŸ“ Kom kuier by ONS PLEK en geniet goeie kos teen ’n goeie prys!
GOEIE KOS. VRIENDLIKE DIENS. ONS PLEK. ❀️

Address

Winkel No 1 21 Naude Street
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gigatt Biltong Bak & Braai / ONS PLEK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gigatt Biltong Bak & Braai / ONS PLEK:

Shortcuts

Share

Category