Du Plooy Melkery - Die Pienk Koei

Du Plooy Melkery - Die Pienk Koei Products like Fresh Milk, yogurt, cheeses, meat, freshly baked pies and the best Ice cream in town!

10/08/2026

Die winkel is oop vandag so kom maak gerus 'n draai🥚🍦

30/07/2026

Bring jou vriendin of bederf jou mamma hierdie Donderdag 30 Julie 2026 in ons Tee Tuin met 'n heerlike koffie ☕️

*It's time to get your ice cream fix!*Celebrate International Ice Cream day🍦 at Die Pienk Koei Tee Tuin this Saturday,  ...
17/07/2026

*It's time to get your ice cream fix!*
Celebrate International Ice Cream day🍦 at Die Pienk Koei Tee Tuin this Saturday, 1️⃣8️⃣ July 2026.
Treat yourself to our special waffles 🧇 and milkshakes.
Note: Sit down only, no takeaway.

⬇️Onthou om by ons te kom in loer vir 'n geskenkie vir pappa 🎁
19/06/2026

⬇️Onthou om by ons te kom in loer vir 'n geskenkie vir pappa 🎁

09/06/2026

🥛 Ons wil graag van julle hoor!

Is daar enige produkte wat julle graag by Die Pienk Koei sal wil sien? 🐄

Of dit nou 'n spesifieke geur, plaasproduk, gebak, lekkerny of iets anders is – laat weet ons gerus.

👇 Ons sien uit na julle voorstelle!

Gelukkige 8️⃣7️⃣ste verjaarsdag Ouma Hannetjie!🎂Vandag vier ons jou — ‘n Mamma, ‘n Ouma, ‘n Ouma grootjie en 'n vriendin...
23/05/2026

Gelukkige 8️⃣7️⃣ste verjaarsdag Ouma Hannetjie!🎂

Vandag vier ons jou — ‘n Mamma, ‘n Ouma, ‘n Ouma grootjie en 'n vriendin♡

Dankie vir jou liefde, jou wysheid en alles wat jy vir die familie beteken. Mag vandag vol lag en mooi herinneringe wees vir jou 💛

Ps... dink julle daar is genoeg koek vir almal vandag? 😉

18/05/2026

Goeie dag almal,

Enige persoon wat vanoggend (18 Mei) tot ongeveer 11:00 melk by ons gekoop het: ons het probleme ondervind met ons melktenk en die melk kan moontlik begin suur word.

Ons versoek vriendelik dat u die melk so gou as moontlik terugbring, selfs al lyk dit nog reg. Ons sal dit gratis vervang.

Ons vra opreg verskoning vir die ongerief en bedank u vir u begrip.

📢Nog nie 'n geskenkie gekry vir Moedersdag nie?🎁 Ons het vir jou die oplossing!⬇️Kom loer gerus in by die winkel!
07/05/2026

📢Nog nie 'n geskenkie gekry vir Moedersdag nie?🎁

Ons het vir jou die oplossing!⬇️

Kom loer gerus in by die winkel!

Ons het weer voorraad ingekry. Kom maak gerus 'n draai. Ps: Dit is moeilik om net een pakkie te kies😋
01/05/2026

Ons het weer voorraad ingekry. Kom maak gerus 'n draai.
Ps: Dit is moeilik om net een pakkie te kies😋

Address

Kaalfontein 26 On R515
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 06:00 - 18:00

Telephone

+27127362145

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Plooy Melkery - Die Pienk Koei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category