Germar Bonsmaras

Germar Bonsmaras Bonsmara cattle stud breeding in the Bloemfontein, Reddersburg and Edenburg districts. Bonsmara stoetbeesboerdery in Suid Vrystaat. Germar Bonsmaras.

We breed medium frame Bonsmaras with capacity and muscling, strong legs and hooves, milk, length, fertility, femininity, adaptability, good udders and mothering ability with outstanding growth and feed conversion. Ons teel medium raam Bonsmaras met kapasiteit en bespiering, sterk bene en kloue, melk, lengte, vrugbaarheid, vroulikheid, aanpasbaarheid, goeie uiers en moedereienskappe met uitstaande groei en voeromset.

SAVE the DATE | Germar Bonsmaras bied vanjaar ons 24ste veiling aan: 16 September 2026 op Bloemfontein se skougronde.🚩 S...
25/05/2026

SAVE the DATE | Germar Bonsmaras bied vanjaar ons 24ste veiling aan: 16 September 2026 op Bloemfontein se skougronde.

🚩 Sowat 40 bulle & 200 vroulike diere (SP & kommersieel) word aangebied.

Dagboek die datum en kom kuier vir ons!



14/05/2026

As die lewe druk. Gaan stap deur jou kudde...

Happy cows. Happy calves. Happy farmers.

Hierdie prentjie is natuurlike stresverligting vir enige boer.




Germar se GJN12-0110 het die Bonsmararas vanjaar verteenwoordig in SA Stamboek se Nasionale Elite Platinum Vleisbeeskoei...
05/05/2026

Germar se GJN12-0110 het die Bonsmararas vanjaar verteenwoordig in SA Stamboek se Nasionale Elite Platinum Vleisbeeskoei-afdeling.

GJN12-0110 is 13 jaar oud en het 13 kalwers, insluitend ‘n tweeling, gehad. Haar TKP is 371.
Al haar teelwaardes is baie goed, met 110 vir speen direk en 113 vir speen maternaal. Sy is een van Germar se uitstaande koeie en teel besondere bul- en verskalwers. Haar kalwers spog met ’n indrukwekkende 84%-goedkeuringsyfer.



Kyk net na hierdie Somer 2025-kalwers van Germar Bonsmaras – wat ‘n pragtige prentjie! 📸Hulle word in Mei gespeen.‘n Gro...
28/04/2026

Kyk net na hierdie Somer 2025-kalwers van Germar Bonsmaras – wat ‘n pragtige prentjie! 📸

Hulle word in Mei gespeen.

‘n Groep vol belofte. Gelukkig. Wat groei.
Die span floreer waar dit vir ons saak maak – op die Vrystaatse vlaktes.



Hi   - ons haan onder die henne…  😉Een van Germar Bonsmaras se TOP STOETBULLE.•••
23/04/2026

Hi - ons haan onder die henne… 😉

Een van Germar Bonsmaras se TOP STOETBULLE.



Geseënde   | Vier die lig! Vier die lewe!——Wishing you a blessed   | A time to pause, reflect, and be grateful.•••
02/04/2026

Geseënde | Vier die lig! Vier die lewe!

——

Wishing you a blessed | A time to pause, reflect, and be grateful.



Jy kan hom nie miskyk nie…He doesn’t demand attention. But you notice him anyway.•••
26/03/2026

Jy kan hom nie miskyk nie…

He doesn’t demand attention. But you notice him anyway.



Net ‘n BOER en sy BEES. 🐂•••
18/03/2026

Net ‘n BOER en sy BEES. 🐂



14/03/2026

Van een generasie na die volgende. | Real quality doesn’t chase trends — it builds legacies. 🐂

📸



At Germar Bonsmaras, quality isn’t a once-off — it’s a standard carried from cow to calf, season after season.Vrugbare k...
01/03/2026

At Germar Bonsmaras, quality isn’t a once-off — it’s a standard carried from cow to calf, season after season.

Vrugbare koeie. Sterk kalwers. Funksionele genetika, wat op die veld floreer.



Address

Reddersburg

Telephone

+27828000444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Germar Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Germar Bonsmaras:

Share

Category