FSB Boerdery / FSB Farming

FSB Boerdery / FSB Farming Sustainable through excellence | Fick & Son Farming is a legacy that began in 1911. Today, we stand on the shoulders of five generations.

Our journey is one of growth, perseverance, and a commitment to producing top-quality agricultural products.

’n Bietjie hulp uit die lug. 🚁Ons gawe buurman, Jaco, het met sy “drone” kom kunsmis strooi.Nou gaan die koring groei! 🌾...
28/08/2026

’n Bietjie hulp uit die lug. 🚁

Ons gawe buurman, Jaco, het met sy “drone” kom kunsmis strooi.

Nou gaan die koring groei! 🌾



‘n Nuwe seisoen begin. 🥔Aartappelplant is vol aan die gang, en ons eerste Mondials is in die grond. Die vog is daar. 🌱••...
27/08/2026

‘n Nuwe seisoen begin. 🥔

Aartappelplant is vol aan die gang, en ons eerste Mondials is in die grond. Die vog is daar. 🌱



Die perdeblom (dandelions) voel ook die hitte. ☀️Weg is die geel blommetjies – en daar staan die sagte, wit saadpakkies....
21/08/2026

Die perdeblom (dandelions) voel ook die hitte. ☀️

Weg is die geel blommetjies – en daar staan die sagte, wit saadpakkies. Van sonfase (geel) na maanfase (wit). 🌙

And while they quietly move through their cycle, they’re part of the orchard’s bigger ecosystem – their deep roots help cycle nutrients from deeper soil layers, while their flowers provide food for pollinators. 🐝

Nature has a way of doing its work, quietly.



Skielik is dit warmer – en die eerste appelknoppe steek kop uit. 🍎Ons pas rusbreekbehandeling toe om die bome uit hul wi...
18/08/2026

Skielik is dit warmer – en die eerste appelknoppe steek kop uit. 🍎

Ons pas rusbreekbehandeling toe om die bome uit hul winterrus wakker te skud en egalige knopontwikkeling aan te moedig.

Die nuwe seisoen is hier. 🌿



Die volgende GROEI hoofstuk… 🌾•••
14/08/2026

Die volgende GROEI hoofstuk… 🌾



Hy loop soos stroop… 🌽•••
07/08/2026

Hy loop soos stroop… 🌽



Life always finds its way back. 🌱•••
06/08/2026

Life always finds its way back. 🌱



  | waar die mis en koue kragte meet…Winter leaves its signature in silence.” ❄️•••
02/08/2026

| waar die mis en koue kragte meet…

Winter leaves its signature in silence.” ❄️



Ons is trots om deel te wees van die jongste uitgawe van VKB se Die Pad Saam.Van die eerste appelbome tot vandag se uitv...
30/07/2026

Ons is trots om deel te wees van die jongste uitgawe van VKB se Die Pad Saam.

Van die eerste appelbome tot vandag se uitvoermarkte – hierdie artikel vertel die storie van FSB se appelvertakking, ons mense en ons passie vir kwaliteit.

🍎 Lees die volledige artikel hier: https://news.vkbgroup.co.za/n-appel-n-dag-laat-die-boer-breed-glimlag/



Water. Sonlig. Hoop. 🌈•••
24/07/2026

Water. Sonlig. Hoop. 🌈



Address

Plaas Welkom
Reitz

Telephone

+27827735078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FSB Boerdery / FSB Farming posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FSB Boerdery / FSB Farming:

Shortcuts

Share

Category