Eduan Braunvieh Cattle

Eduan Braunvieh Cattle Breeding Braunvieh cattle in South Africa since 1936.

18/08/2026

๐Ÿ‚ EDUAN BRAUNVIEH โ€“ TWEE UITSTAANDE BULLE BESKIKBAAR ๐Ÿ‚

Eduan Braunvieh bied hierdie twee uitstekende bulle aan teen:

๐Ÿ’ฐ R45 000 elk

โ€™n Uitstekende geleentheid om kwaliteit genetika en prestasie in jou kudde te voeg.

๐Ÿ“ž Kontak vir meer inligting:

Gawie Naudรฉ: 082 897 9555
Willem Naudรฉ: 082 775 7067

Eduan Braunvieh Cattle
90 jaar van beproefde Braunvieh-genetika en prestasie.

30/07/2026

1 week tot die Nasionale Veiling!!

Moenie dit mis nie.
Katalogus nou beskikbaar:

https://www.braunviehsa.co.za/Sales/2026_Braunvieh_Nasionale_Veiling_Katalogus.pdf

Alle diere ge-ent vir Bek en Klouseer

๐Ÿ—“ 6 Aug 2026
๐Ÿ“Afridome, Parys
๐Ÿ•™ 11:00
๐Ÿ”จ Vleissentraal
๐Ÿ’ป MEERKAT Online Auctions

Laai die Meerkat ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ af om aanlyn te kan bie of bie op ons ๐˜„๐—ฒ๐—ฏ๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ | Download the Meerkat ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ to bid online or bid on our ๐˜„๐—ฒ๐—ฏ๐˜€๐—ถ๐˜๐—ฒ:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1868

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ฎ๐˜‚๐—ฐ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป ๐—ถ๐—ป๐—ณ๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Abie 083 282 3996
Coenie 083 297 5969

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ๐—น ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Leanie 082 570 2910
Mariaan 064 214 7487

29/07/2026
Goed geryp vanoggend
04/07/2026

Goed geryp vanoggend

04/06/2026

๐Ÿด๐ŸŒŸ ๐„๐๐ฎ๐š๐ง ๐Œ๐ข๐ง๐ข๐š๐ญ๐ฎ๐ซ๐ž ๐‡๐จ๐ซ๐ฌ๐ž๐ฌ ๐ž๐ง ๐„๐๐ฎ๐š๐ง ๐๐ซ๐š๐ฎ๐ง๐ฏ๐ข๐ž๐ก ๐‚๐š๐ญ๐ญ๐ฅ๐ž ๐๐ซ๐จ๐๐ฎ๐ค๐ฌ๐ข๐ž ๐•๐ž๐ข๐ฅ๐ข๐ง๐  ๐ŸŒŸ

Vandag se Eduan Miniature Horses asook Eduan Braunvieh Cattle veiling is suksesvol afgehandel, met uitstekende belangstelling en goeie ondersteuning van kopers en telers.

Die hoogste prys van die dag is behaal deur 'n besonderse donkie merrie wat vir R200 000 verkoop is, terwyl 'n donkie hings R150 000 behaal het. Die duurste miniatuur perd was 'n pragtige merrie wat vir R90 000 verkoop is. Duurste Braunvieh Bul is verkoop vir R60 000.

Baie geluk aan die verkopers met die uitstekende gehalte diere wat aangebied is, asook aan die kopers met hul aankope. 'n Spesiale woord van dank aan Andrรฉ van Zyl, wat die verrigtinge professioneel hanteer het.

Ons spreek ook ons opregte waardering uit teenoor almal wat 'n bydrae gelewer het tot die sukses van die dag โ€“ van die organiseerders en personeel tot die telers, kopers en ondersteuners.

Dankie vir julle vertroue en ondersteuning. Ons sien uit na nog vele suksesvolle veilings in die toekoms!

๐Ÿด๐Ÿด๐Ÿฎ

04/06/2026
04/06/2026

For several years, the Eduan Braunvieh Stud has proudly hosted the Eduan Braunvieh Production Sale โ€” a highlight on the Braunvieh calendar.
The 2026 sale holds special significance as it marks 90 years of stud breeding for the Eduan Braunvieh Stud. To celebrate this milestone, we will be hosting a special anniversary auction in collaboration with Roodt Braunvieh at the Be Human auction venue near Bloemfontein.
On 4 June 2026, this prestigious event will once again showcase 20 top-quality bulls and 30 elite female cattle from these two renowned studs.

03/06/2026

MONDAY MOTIVATION

Address

Buttermead
Rhodes
9787

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eduan Braunvieh Cattle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eduan Braunvieh Cattle:

Shortcuts

Share

Category