Versig Vleis

Versig Vleis 🥩 Versig Vleis 🥩

Ons spesialiseer in die verwerking en verkoop van kwaliteit beesvleis. Gedurende jagseisoen bied ons ook professionele wildsverwerking.

Kwaliteit. Varsheid. Betroubaarheid.

Die jagseisoen is hier – tyd om jou wildsvleis reg te laat verwerk!Ons maak topgehalte biltong, droëwors, patties en mee...
04/05/2026

Die jagseisoen is hier – tyd om jou wildsvleis reg te laat verwerk!
Ons maak topgehalte biltong, droëwors, patties en meer.
Vinnig, professioneel en plaaslik.
📞 Thinus – 082 952 5372
📍 Riversdal.

15/04/2026

Respek vir goeie vleis 👌

12/04/2026

T-bene perfek gesny 🔪 en reg vir die braai.

12/04/2026

Nog ’n batch top gehalte biltong 👌
Jy bring die vleis, ons doen die res!
Biltong soos dit moet wees 💪

29/03/2026

🔥 Jagseisoen is hier! 🦌
Versig Vleis verwerk jou wild vinnig en professioneel 🥩
📋 Sien pryslys in die video
📍 Riversdal
📞 082 952 5372

25/03/2026

Werk in aksie 🔪🐑
Ontbeen van ’n skaapboud vir ’n kliënt – netjies en volgens jou behoefte.

25/03/2026

Werk in aksie 🔪🐑
Ontbeen van ’n skaapboud vir ’n kliënt – netjies en volgens jou behoefte.

24/03/2026

🦌 Jagseisoen 2026 is hier! 🦌
Bring jou wild na ons vir professionele verwerking – van karkas tot kwaliteit eindproduk 🔪🔥
✔️ Netjiese, higiëniese werk
✔️ Maksimum opbrengs uit jou vleis
✔️ Biltong, wors en snitte volgens jou behoefte
📋 Sien ons pryslys hieronder vir ons tariewe om jou wild te verwerk hierdie seisoen.

19/03/2026

Versig Vleis 🥩
Hier is ons pryselys vir al ons beesvleisprodukte – gehalte vleis teen regverdige pryse! 💰🔥

Kontak ons gerus vir bestellings of navrae.

19/03/2026

Versig Vleis 🥩
Besig om ’n lam te verwerk volgens die kliënt se versoek – presies gesny soos jy dit wil hê 🔪🔥
Gehalte waarop jy kan staatmaak, diens wat jy kan vertrou.

Kontak ons gerus vir jou spesiale bestellings!

Address

Vetterivier
Riversdale
6670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Versig Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category