JC Slaghuis Riversdal

Call Directions Contact the business

JC Slaghuis Riversdal At the feet of Sleeping Beauty JC Slaghuis/Butchery has been serving the community of Riversdale by providing the best quality meat to the locals for years.

a Family owned business dedicated to providing only the best.

One day only! 17 Mei 2025 Moenie dit mis nie!
16/05/2025

One day only! 17 Mei 2025 Moenie dit mis nie!

04/04/2025
Special vir die week! (16/09 tot 21/09)Lamboksies R79.90 per kgHoender LegQ R44.90 per kgTerwyl voorraad hou!
16/09/2024

Special vir die week! (16/09 tot 21/09)

Lamboksies R79.90 per kg
Hoender LegQ R44.90 per kg

Terwyl voorraad hou!

Kom bederf jouself met iets lekker vir die naweek! Ons is oop tot 12:30 vandag!
17/08/2024

Kom bederf jouself met iets lekker vir die naweek! Ons is oop tot 12:30 vandag!

Hier is ons maandlikse specials met 'n ekstra uitsondering vir A5/6 lam teen slegs R99.90 per kilogram. Moenie uitmis ni...
26/07/2024

Hier is ons maandlikse specials met 'n ekstra uitsondering vir A5/6 lam teen slegs R99.90 per kilogram.

Moenie uitmis nie, jy gaan spuit wees!

Prys geldig vir 26 en 27 Julie terwyl voorraad hou!

Kom loer gerus in by ons tot 17:00 vanmiddag. Indien jy nie betyds is nie ons is môre oggend van 06:00 tot 12:30 oop. Mo...
19/07/2024

Kom loer gerus in by ons tot 17:00 vanmiddag. Indien jy nie betyds is nie ons is môre oggend van 06:00 tot 12:30 oop. Moenie uitmis nie jy gaan spyt wees!

Pak die koue by die horings en kom koop vir jou van die beste vleis om die kaggel vuurtjie net nog beter te benut‼️
05/07/2024

Pak die koue by die horings en kom koop vir jou van die beste vleis om die kaggel vuurtjie net nog beter te benut‼️

Kom besoek ons voor dit te laat is!
28/06/2024

Kom besoek ons voor dit te laat is!

Specials vir vandag 22 Junie! Specials is geldig terwyl voorraad hou!
22/06/2024

Specials vir vandag 22 Junie!

Specials is geldig terwyl voorraad hou!

Address

Wardenstreet
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:00
Tuesday 06:00 - 17:00
Wednesday 06:00 - 17:00
Thursday 06:00 - 17:00
Friday 06:00 - 17:00
Saturday 06:00 - 00:30

Telephone

+27822304806

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JC Slaghuis Riversdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JC Slaghuis Riversdal:

Shortcuts

Share

Category