04/09/2026
Kom kry vir jou heerlike A-Graad T-bone steak vir slegs R179 per kg by Kruisrivier Vleis Riversdal.
Ons spog ook met die heerlikste Boerewors, met of sonder vark, opgemaak in 500g pakkies.
Boerewors met vark: R119/kg (R59.50 - 500g)
Boerewors sonder vark: R129/kg (R64.50 - 500g)
Kruisrivier Vleis
Hoofstraat 1
Riversdal
(By die Astron vulstasie)