Vleishuys Riviera

Call Directions

Vleishuys Riviera 📞076 703 4084
📧[email protected]
Our promise to you: high-quality meat and exceptional service.
(1)

21/10/2026

Storie loop, hulle kou nogsteeds…👀

Jy kan hom eet nes jy wil, solank hy van ons af kom sal hy lekker wees🤝
Die naweek is om die draai, is jou braai kas reg?🫵
Kom maak seker, kom maak n draai🥩

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

The URC continues 🏆Die manne van SA maak ons trots, maak ons die naweek 4/4?👀Steek die vuur aan en kou aan n lekker stuk...
20/10/2026

The URC continues 🏆
Die manne van SA maak ons trots, maak ons die naweek 4/4?👀

Steek die vuur aan en kou aan n lekker stukkie vleis🥩
Bel en bestel jou braai pak VANDAG!!!
Ons haal vir jou net die beste uit🫵

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

15/10/2026
13/10/2026

Die oplossing na al jou probleme🥩
Ons staan reg, al wat jy moet doen is in val🫵

Beste gehalte teen die beste pryse🤝
Bel en bestel VANDAG, ons laatweet jou as dit reg is🕺🏻

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

Die rugby is GROOT🏉Maak seker jou braai is reg🤌Don’t be that guy🙃Maak n draai vandag en wees voorbereid🥩Beste gehalte te...
09/10/2026

Die rugby is GROOT🏉
Maak seker jou braai is reg🤌

Don’t be that guy🙃
Maak n draai vandag en wees voorbereid🥩

Beste gehalte teen die beste pryse🤝
Ons sien vir jou hier🫵

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

06/10/2026

Walter het jou gewaarsku🫵
Kom maak n draai vir die beste gehalte en die beste pryse in die land🥩

Die maand is nog vars en jou vrieskas n leeg🫵
Ons sien jou VANDAG!!!

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

Die URC is vol stoom aan die gang🏉Jou braaier kort n ietsie vir al die games wat voorle🥩Moenie wag tot op nr 99 nie🫵Kom ...
01/10/2026

Die URC is vol stoom aan die gang🏉
Jou braaier kort n ietsie vir al die games wat voorle🥩

Moenie wag tot op nr 99 nie🫵
Kom maak n draai vandag en wees voorbereid🤝

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

28/09/2026

Nog n dag vir Walter🤝
Belowe dis alles wettig😉🤣

Die beste gehalte teen die beste pryse🤌
Net hier by VHR🥩

Jou vrieskas lyk bietjie dun👀
Kom maak n draai VANDAG!!!

📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

Manne die game gaan GROOT wees🫵Moenie staan met n minute steak op die kole nie😉Back the boys in style🤌Kom kry n lekker d...
25/09/2026

Manne die game gaan GROOT wees🫵
Moenie staan met n minute steak op die kole nie😉

Back the boys in style🤌
Kom kry n lekker dik stuk🇿🇦
Steek aan en span uit🤝

Ons sien vir julle hier🫵
📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

Swipe om die pot oop te maak🫵😉Het jy so outjie in gewerk die naweek?👀Seker nie die regte vleis gehaad nie🫵Moenie laat di...
21/09/2026

Swipe om die pot oop te maak🫵😉

Het jy so outjie in gewerk die naweek?👀
Seker nie die regte vleis gehaad nie🫵
Moenie laat dit twee naweke in n ry gebeur nie🤌

Kom maak n draai VANDAG!!!
📍Vleishuys Riviera
60 Annie Botha Ave, Riviera

Address

60 Annie Botha Avenue
Riviera
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27129401547

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleishuys Riviera posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share