CCD Wildsvleis

CCD Wildsvleis Biltong/ Droëwors/ Braaiwors/ Chillibites/ Sosaties/ Bacon/ Coppa/Poppers/ Deli

Baie geluk aan Piet du Toit, eienaar van CCD Wildsvleis met sy verjaarsdag.🎉🎊🎂🧁Mag jy nog laaank gespaar word sodat ons ...
06/09/2026

Baie geluk aan Piet du Toit, eienaar van CCD Wildsvleis met sy verjaarsdag.🎉🎊🎂🧁

Mag jy nog laaank gespaar word sodat ons nog laaank goeie gehalte vleisprodukte kan maak. 🌿🌱🦌

Wat gaan die bokke vandag doen‼️🏉🇿🇦Kom kry ñ eet dingetjie vir daai senuwees🫠😁🫣Ons het ook ñ stalletjie by Roodezandt va...
05/09/2026

Wat gaan die bokke vandag doen‼️🏉🇿🇦

Kom kry ñ eet dingetjie vir daai senuwees🫠😁🫣

Ons het ook ñ stalletjie by Roodezandt vandag 10h tot 14:00. Klaar verpakte pakke beskikbaar vir R50, R100 en R200. Perfekte geskenk😍
Vir enige ander aankope gaan maak ñ draai by die winkel, lekker goedjies vir die kole, en die platters🤩

Ccdwildsvleis/ 6 Voortrekkerstraat, Robertson

❤️ Free Range 🌿Top Kwaliteit Eende ook nou by ons beskikbaar...🌿🦆🦆🦆
04/09/2026

❤️ Free Range 🌿Top Kwaliteit Eende ook nou by ons beskikbaar...🌿🦆🦆🦆

28/08/2026

Ons is so vuurwarm, so aan die brand ons het die mooiste KUITE in die hele land‼️😍🦌

Ons is die naweek al die pad agter die springbokke ons eerste nuwe braai produk het ons na hul mooie kuite vernoem...( my man sin is self nogal mooi😉😅☺️van die vele redes hoekom ek met hom getrou het is die kuite heel bo aan die lys😄) en ons het so bietjie jalapeño ingesit vir daai ekstra skop oor die pale‼️🏈🇿🇦

Kom kry vir jou BOK KUITE vir daai ekstra woema. Van vanmiddag af by winkel beskikbaar 😘😍
( ons sal nog werk aan mooier stickers☺️wou dit net aan die gang kry voor die bokke dié naweek afskop)

Salted Caramel and Dark Choc Ganache Cake - fluffy, moist and very chocolatey - every thing you want from a chocolate ca...
22/08/2026

Salted Caramel and Dark Choc Ganache Cake - fluffy, moist and very chocolatey - every thing you want from a chocolate cake ☺️
R50 per slice

I have some lovely fresh cinnabuns with cream cheese frosting available today as well.
R40 each

6 Voortrekker St, Robertson
Smul Kombuis @ CCD Wildsvleis Winkel

G E E L V E T 🐂 B E E S W O R S ❣️‼️😍Nóú vir die eerste keer in ons winkel beskikbaar 🙌🏻Spesiaal vir BOK VRYDAG😁🦌🏉🌿Maak ...
20/08/2026

G E E L V E T 🐂 B E E S W O R S ❣️‼️😍

Nóú vir die eerste keer in ons winkel beskikbaar 🙌🏻
Spesiaal vir BOK VRYDAG😁🦌🏉🌿

Maak seker jy het só enetjie dié naweek op die kole!!🔥🇿🇦....

Seker die enigste vette wat mooi is😆🤣....die wintervetjies het seker self ñ geil geel kleurtjie😒🙄☺️....( ons begin Maand...
19/08/2026

Seker die enigste vette wat mooi is😆🤣....die wintervetjies het seker self ñ geil geel kleurtjie😒🙄☺️....( ons begin Maandag met daaí dieët😉)

Ons is nou weer lekker opgestock by die biltongafdeling, môre en Vrydag sal nog stock ons vrieskaste tref‼️

Sien uit na die naweek se rugby, op die kassie en hier by Robertson se velde. 😉🙃💪🏻

10/08/2026

Ons is vandag oop tot 16:00🦌🦌🌿

It's looooong weeeekeeend‼️Kom maak ñ draai vir lekker rugby snacks🏈, en ietsie vir die kole‼️🔥Die manne gaan bietjie ja...
07/08/2026

It's looooong weeeekeeend‼️

Kom maak ñ draai vir lekker rugby snacks🏈, en ietsie vir die kole‼️🔥

Die manne gaan bietjie jag, Rian se eerste jag saam sy pa...miskien bring hy ń bokkie vir die winkel se biltong rak😉🙃❤️

Veilig wees, en dankie weereens vir almal se ondersteuning ❤️🫶🏻🌿

❤️❤️❤️☺️....genoeg biltong, droëwors, jalapeño poppers, biltong kaaswors, sosatie wors, eland wors en vele meer‼️‼️🌿🌿🔥
01/08/2026

❤️❤️❤️☺️....genoeg biltong, droëwors, jalapeño poppers, biltong kaaswors, sosatie wors, eland wors en vele meer‼️‼️🌿🌿🔥

Address

6 Voortrekkerstreet
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CCD Wildsvleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CCD Wildsvleis:

Shortcuts

Share