Beleef Café

Beleef Café Beleef Café is a delightful coffee trailer dedicated to serving you the finest quality coffee in town.
(1)

We believe that a great cup of coffee can truly elevate your day and create memorable experiences.

Closed for a Private functionWe will be serving you great coffe again Monday 2 March at our usual spot in Roodekrans    ...
26/02/2026

Closed for a Private function

We will be serving you great coffe again Monday 2 March at our usual spot in Roodekrans

VALENTYNSWEEK IS HIER! 💘11–13 Februarie bring ons die liefde… in ’n beker.🥰💕 20% AF op alle warm drankies & ys drankies☕...
10/02/2026

VALENTYNSWEEK IS HIER! 💘
11–13 Februarie bring ons die liefde… in ’n beker.🥰
💕 20% AF op alle warm drankies & ys drankies
☕ Hot chocolate of babyccino vir net R10 (slegs vir kinders)
Kom maak jou hart warm, bederf jou Valentyn (of jouself 😌) en deel die liefde by beleef cafe.

When you order your coffee extra hot.. 🌶️🌶️This is how we do it.... Only at Beleef Café
09/02/2026

When you order your coffee extra hot.. 🌶️🌶️

This is how we do it.... Only at Beleef Café

06/02/2026

Want to be seen....?

Turn coffee moments into brand moments with beleef
Sponsor a cup sleeve. We serve the coffee — you get the exposure.

For a quote contact 071 6868774 or email [email protected]

Neem 'n oomblik vir jouself vandag. Net jy!!! Die wêreld kan maar stil staan vir 10min.
26/01/2026

Neem 'n oomblik vir jouself vandag.

Net jy!!!

Die wêreld kan maar stil staan vir 10min.

“Party dinge hoef nie nuut te wees nie — net reg.”Dieselfde goeie koppie. Elke keer
19/01/2026

“Party dinge hoef nie nuut te wees nie — net reg.”
Dieselfde goeie koppie. Elke keer

🌱 JANUARIE – 'n Nuwe BeginAs vandag opwindend of oorweldigend voel - neem net ’n oomblik vir jouself.Nuwe jaar.Nuwe roet...
13/01/2026

🌱 JANUARIE – 'n Nuwe Begin

As vandag opwindend of oorweldigend voel - neem net ’n oomblik vir jouself.

Nuwe jaar.
Nuwe roetines.
Dieselfde betroubare koffie.

Stop. Teug. Beleef. ☕

2026 begin hier.

Die lewe is besig. Oggende is gejaag.Daarom moet jou koffie eenvoudig, konsekwent en met sorg gemaak wees.Stop. Teug. Be...
12/01/2026

Die lewe is besig. Oggende is gejaag.
Daarom moet jou koffie eenvoudig, konsekwent en met sorg gemaak wees.

Stop. Teug. Beleef. ☕

Elke koppie is jou oomblik - al is dit net ’n paar minute

Kom kry jou oggend brandstof by Beleef.
Weeksoggende van 6:30 vm tot 3:30 nm

Sterke aan al ons Roodie ouers wat se oggende weer 'n gejaag word.

Die lewe is besig. Oggende is gejaag.Daarom moet jou koffie eenvoudig, konsekwent en met sorg gemaak wees.Stop. Teug. Be...
10/01/2026

Die lewe is besig. Oggende is gejaag.
Daarom moet jou koffie eenvoudig, konsekwent en met sorg gemaak wees.

Stop. Teug. Beleef. ☕

Elke koppie is jou oomblik - al is dit net ’n paar minute.




Ps. Ons is terug Maandag, 12 Jan 2026

Geseënde Kersfees aan almal.  Mag dit 'n ware Christusfees wees.  Mag julle, Jesus liefde ervaar saam met julle families...
24/12/2025

Geseënde Kersfees aan almal. Mag dit 'n ware Christusfees wees. Mag julle, Jesus liefde ervaar saam met julle families en vriende.


05/11/2025

Sip it, snap it, send it! 📷
Don’t forget to include your final score.

Address

Wilde Amandel Avenue
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 06:00 - 15:00
Tuesday 06:00 - 15:00
Wednesday 06:00 - 15:00
Thursday 06:00 - 15:00
Friday 06:00 - 15:00

Telephone

+27716868774

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beleef Café posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beleef Café:

Share

Category