13/07/2026
“Julie is hier — en Braai & Brew Pitstop bring die warmte van die vuur en die geur van vars vleis reguit na jou kuierplek! Kom geniet sappige steaks, egte boerewors en biltong wat jou laat terugkom vir meer. Bring jou vriende, deel ’n koue bier en maak hierdie winteraande onvergeetlik. Ons Julie‑pryse wag op jou — vars, lekker en altyd met ’n glimlag!
Aflewering fooi tussen R 50.00 en R 150.00 afhangende van julle ligging.
WhatsApp ons om teleurstellings te voor kom,voorraad verkoop vinnig.https://wa.me/+27661495793