Van Wyk’s Biltong co

Van Wyk’s Biltong co Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Van Wyk’s Biltong co, Safari Gardens complex shop 12, Rustenburg.

Ons kom daar💪🏼 Lifestyle Square , ons hoop julle is gereed vir ons🥩
06/09/2026

Ons kom daar💪🏼 Lifestyle Square , ons hoop julle is gereed vir ons🥩

03/09/2026

As een winkel se biltongkamer nie meer groot genoeg is nie, is dit seker ’n goeie probleem om te hê. 😂🥩

Met ons nuwe winkel wat binnekort sy deure oopmaak, het ons geweet ons gaan dubbel moet regstaan.

Meer rakke, meer plek, en natuurlik… baie meer biltong.

Daarom het ons seker gemaak ons nuwe biltongkamer is groot genoeg om Rustenburg se honger te hanteer.

Ons groei, die winkels groei… en gelukkig groei die plek waar ons die biltong hang saam. 😂

Van Wyk’s Biltong Co. Hier kom groot dinge. 🔥

Die geheim is uit… 👀Van Wyk’s Biltong Co. groei! 🇿🇦🥩Ons is ongelooflik opgewonde om binnekort ons nuwe winkel by Lifesty...
02/09/2026

Die geheim is uit… 👀

Van Wyk’s Biltong Co. groei! 🇿🇦🥩

Ons is ongelooflik opgewonde om binnekort ons nuwe winkel by Lifestyle Square, Rustenburg oop te maak.

Dieselfde kwaliteit. Dieselfde smaak. Dieselfde Van Wyk’s Biltong wat julle ken en liefhet — net op ’n splinternuwe plek.

📍 Lifestyle Square
198 Beyers Naudé Drive, Rustenburg

Hou hierdie spasie dop… ons sien julle binnekort! 🔥

Rustenburg het gepraat… en ons het geluister. 👀Ons gaan nog nie te veel sê nie, maar 1 September is ’n datum wat jy gaan...
28/08/2026

Rustenburg het gepraat… en ons het geluister. 👀

Ons gaan nog nie te veel sê nie, maar 1 September is ’n datum wat jy gaan wil onthou.

Iets groot is op pad. Iets waarna baie van julle al lank vra.

Rustenburg… hou dop. 👀🥩

Die Bokke bring die gees. 🇿🇦🏉Ons bring die biltong. 😏Maak seker jou voorraad is reg voor die eerste fluitjie blaas! 🔥🥩Bo...
22/08/2026

Die Bokke bring die gees. 🇿🇦🏉
Ons bring die biltong. 😏

Maak seker jou voorraad is reg voor die eerste fluitjie blaas! 🔥🥩

Bokke vs All Blacks. Kom ons gaan! 🇿🇦💪

Baie geluk aan ons wenners! 🥩🏆Ons Raai die Gewig kompetisie het gewys daar is mense wat hulle biltong darem baie ernstig...
21/08/2026

Baie geluk aan ons wenners! 🥩🏆

Ons Raai die Gewig kompetisie het gewys daar is mense wat hulle biltong darem baie ernstig opneem. 😂

🥇 Mackayla De Beer het nie net naby gekom nie, sy het die gewig (1.16kg) presies reg geraai en stap weg met 1KG Van Wyk’s Biltong!

En toe kon ons darem nie die twee manne wat nét-net gemis het, met leë hande huis toe stuur nie. Ghost en Franco Prinsloo was albei slegs 150g uit en wen elkeen 500g Van Wyk’s Biltong.

Dankie aan elkeen wat deelgeneem en saam geraai het. Ons het dit behoorlik geniet! 👏

En aan die wenners… geniet hom. Julle het hom verdien. 😏🥩

Van Wyk’s Biltong Co.
Beter as jou pa s’n… en hy weet dit!

17/08/2026

D**k jy jou oog is skerp genoeg? 👀🥩

Raai die gewig en jy kan 1KG Van Wyk’s Biltong wen! 🔥

Drop jou raaiskoot in die comments. 👇
Kompetisie sluit Vrydag, 21 Augustus.

Van Wyk’s Biltong Co.
Beter as jou pa s’n… En hy weet dit! 😏

Vetkoek is klaar lekker… toe gooi ons biltong by en maak die ding onnodig gevaarlik. 😂🔥Van Wyk’s Biltong Co.Kom proe hom...
14/08/2026

Vetkoek is klaar lekker… toe gooi ons biltong by en maak die ding onnodig gevaarlik. 😂🔥

Van Wyk’s Biltong Co.
Kom proe hom. Ons waarsku jou net een keer. 👀

11/08/2026

Berto het gehoor ons verkoop nou snyborde… hy het net nie mooi verstaan hoe hulle werk nie. 😂

Vir die rekord: jy sny OP die bord, nie MET die bord nie.

Gelukkig is ons biltong beter as Berto se instruksies.

Van Wyk’s snyborde nou beskikbaar teen R150 elk.

Beter as jou pa s’n… en hopelik weet hy hoe om hom te gebruik. 😏

Aan al die vegans… ons is jammer. 😂🥩Vandag vier ons die vroue. Die biltong vier ons elke dag.Gelukkige Vrouedag van Van ...
09/08/2026

Aan al die vegans… ons is jammer. 😂🥩

Vandag vier ons die vroue. Die biltong vier ons elke dag.

Gelukkige Vrouedag van Van Wyk’s Biltong Co. ❤️

Beter as jou pa s’n… en hy weet dit!

Address

Safari Gardens Complex Shop 12
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 08:30 - 18:00
Thursday 08:30 - 18:00
Friday 08:30 - 18:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

+27787380684

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Wyk’s Biltong co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share