29/07/2026
🥩 Maak jou vrieskas vol met gehalte vleis teen uitstekende pryse!
By Ooseinde Slaghuis kry jy kwaliteit, varsheid en waarde in elke pakket. Kom besoek ons of stuur 'n WhatsApp om jou bestelling te plaas.
Kwaliteit is ons tradisie! 🐂