Amulet Vleismerino Stoet

Amulet Vleismerino Stoet Ek boer nou 8 jaar met skape, het verlede jaar die geleentheid gekry om 350 stoet ooie te koop, so het my stoet skielik uitgebrei. Skape is my passie!!

Savm Teel Ooitjies te koop.16 maande oud.Ram gereed.082 952 1955
07/11/2025

Savm Teel Ooitjies te koop.
16 maande oud.
Ram gereed.
082 952 1955

13/10/2025

Amulet SAVM Produksieveiling
08 Oktober 2025

Hoogste Prys (Ram): R 20 000 vir ramme 4028 en 4022 AMU
Verkoper: Grietha van Rensburg van Sannieshof (Amulet Stoet)
Koper: Attie Smook van Sannieshof & Jacques Swart van Malemba Boerdery in Vryburg
Gemiddelde Prys (Ramme): 32 ramme verkoop vir R 13 625 gem
Afslaersfirma: Karoo Ochse van Vryburg
Afslaer: Steven Matthews
Plek: Taaibospan in Sannieshof

FOTO VAN DUURSTE RAM: (v.l.n.r)
Grietha van Rensburg saam met haar werkers en die twee duurste ramme. (Die kopers was nie beskikbaar tydens die neem van die foto nie).

3 dae!!Kom koop kwaliteit!!
05/10/2025

3 dae!!
Kom koop kwaliteit!!

17/09/2025

Address

Plaas Taaibospan
Sannieshof
2760

Telephone

082 952 1955

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amulet Vleismerino Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category