Wind-Ex

Wind-Ex Entertainment for young and old. Family fun day

Dankie aan almal wat Wind-Ex 2022 ondersteun het. Kom ons maak dit groter en beter vir volgende jaar. As daar voorstelle...
28/05/2022

Dankie aan almal wat Wind-Ex 2022 ondersteun het.
Kom ons maak dit groter en beter vir volgende jaar.

As daar voorstelle is stuur dit asb aan ons dat ons net kan verbeter.

28/05/2022
28/05/2022
Kom vandag is die groot dag om jouself uit te daag met die windbuks skiet kompetisie. Daar gaan lekker eetgoed ook wees ...
28/05/2022

Kom vandag is die groot dag om jouself uit te daag met die windbuks skiet kompetisie. Daar gaan lekker eetgoed ook wees en uitstallers.

Come and enjoy the day with us
12/05/2022

Come and enjoy the day with us

Stel jy belang om ń jag mes te wen. Hier is gou geleentheid. Kontak Freddie by 073 146 0108. Die jag mes is geskenk deur...
27/07/2021

Stel jy belang om ń jag mes te wen. Hier is gou geleentheid. Kontak Freddie by 073 146 0108. Die jag mes is geskenk deur Giep van Tonder. Kaartjies is R20 vir 1 of R50 vir 3.

Stel jy belang om ń braaier te wen. Hier is gou geleentheid. Kontak Freddie by 0731460108. Die braaier is geskenk deur F...
27/07/2021

Stel jy belang om ń braaier te wen. Hier is gou geleentheid. Kontak Freddie by 0731460108. Die braaier is geskenk deur Fakkel School of Skills. Kaartjies is R20 vir 1 of R50 vir 3.

Ons Wind-Ex windbuks wenners. SENIOR MANS1. Giep v Tonder1. Jan Swanepoel2. Johan vd Berg3. Jan SwanepoelSENIOR VROUENS1...
01/06/2021

Ons Wind-Ex windbuks wenners.
SENIOR MANS
1. Giep v Tonder
1. Jan Swanepoel
2. Johan vd Berg
3. Jan Swanepoel

SENIOR VROUENS
1. Talitha Duvenhage

Address

Jan Smuts Str
Sasolburg
1947

Telephone

+27834125802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wind-Ex posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wind-Ex:

Share