Ganspan Geelhaak hout

Ganspan Geelhaak hout Quality Geelhaak braai wood from the game farm Ganspan in Limpopo, near Oppikoppi.

Kyk die mooi foto wat geneem is op Ganspan van weerlig in die rigting van die Botswana grens.
06/09/2026

Kyk die mooi foto wat geneem is op Ganspan van weerlig in die rigting van die Botswana grens.

Maar maak tog seker jy braai hom nie op charcoal of gas nie. 🥹
01/09/2026

Maar maak tog seker jy braai hom nie op charcoal of gas nie. 🥹

31/08/2026
Solo braai. Met Swarthaak.Is dit die moeite werd? Beslis. Dis steeds 100x beter as meeste ander hout daar buite. Of kyk ...
27/08/2026

Solo braai. Met Swarthaak.

Is dit die moeite werd? Beslis. Dis steeds 100x beter as meeste ander hout daar buite. Of kyk so daarna; die slegste Swarthaak is steeds miljoen keer beter as die beste R89 charcoal of briquette.

Gee dit my hoendervleis. Nee. Die reuk van Ganspan Geelhaak hout is ongelukkig nie teenwoordig nie. Maar kole is decent en hy gee n mooi vlam.

Ons braai vanaand met Ganspan se Swarthaak. Baie lekker, maar ons verkies steeds Ganspan Geelhaak hout !
21/08/2026

Ons braai vanaand met Ganspan se Swarthaak. Baie lekker, maar ons verkies steeds Ganspan Geelhaak hout !

Braai, kaggel of n boma. Ganspan Geelhaak hout sal seëVUUR.
15/08/2026

Braai, kaggel of n boma. Ganspan Geelhaak hout sal seëVUUR.

👌😍
14/08/2026

👌😍

🫂 We've got you.
12/08/2026

🫂 We've got you.

In hierdie huis maak ons, ons eie billies & droëwors en ons kyk verlaaf na Ganspan Geelhaak hout terwyl dit in die koue ...
11/08/2026

In hierdie huis maak ons, ons eie billies & droëwors en ons kyk verlaaf na Ganspan Geelhaak hout terwyl dit in die koue brand. 👌

Address

Olifantskop
Sasolburg
1947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ganspan Geelhaak hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category