07/09/2026
Top Santa Gertrudis-genetika, funksionele bulle en kwaliteit wat vir homself praat. πͺπ
π
15 Oktober 2026
π Glomix Event Centre, Schweizer-Reneke
π GRATIS VERVOER binne βn 200 km-radius!
Hou die blad dop β ons gaan in die komende weke nog van die bulle wat onder die hamer kom, bekendstel. π