14/06/2026
SKOUER AAN DIE WIEL BY DIE VAL BOEREDAG met Yankee Doodle Street food 🚜💨
Die aftelling het amptelik begin! Op 1 Julie 2026 haak ons die Yankee Doodle Street Food-waentjie in die pad en rig ons koers na die een and enigste Val Boeredag in Mpumalanga! 🌾✨
Terwyl julle na die demonstrasies kyk, na die ongelooflike kunstenaars soos Chris Steyn, Appel, en Hammie Wessels luister, of saam met Marion Holm kuier, gaan julle definitief ’n opgeboude eetlus hê. En dis presies waar ons inkom!🍔🍟