Jordaan Familie Boerdery

Jordaan Familie Boerdery We love farming

11/10/2025
05/10/2025

Iets groots is op pad! Jordaan Bonsmaras se 8ste produksieveiling skop 11:00 op 15 Oktober 2025 by Rietfontein, Somerset-Oos af. 20 Bonsmara-bulle, waarvan 14 poenas is, 16 dragtige koeie, en 50 oop verse (twee jaar oud) sal by die veiling op aanbod wees.

Die Jordaan Familie Boerdery fokus op die teel van beeste wat maklik by verskillende veldtipes kan aanpas en hulle deel graag hul elite-poenskopgenetika met kliënte.

Kontak gerus die volgende individue vir navrae:

· Mario Kruger by 060 522 3906.
· Tiaan Troskie by 072 122 0904.
· Jakkie Nel, afslaer, by 082 845 6901.

Besoek https://jordaanfamilieboerdery.co.za/ vir meer inligting.

Jordaan Familie Boerdery Bonsmara SA Vleissentraal Vleissentraal Port Elizabeth

Address

Somerset East
5850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jordaan Familie Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jordaan Familie Boerdery:

Share

Category